Franja du Plessis - Bring Dit (Audio)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 сен 2024
  • 'Bring Dit' nou besikbaar: franjadp.lnk.t...
    Volg my:
    / franjadp
    / franjadp
    / franjadp
    #FranjaDuPlessis #LosJouHart
    Music video by Franja du Plessis performing Bring Dit (Audio). © 2021 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
    vevo.ly/qmnuls

Комментарии • 34

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 года назад +7

    ❤️🇿🇦🕺Maar Franja bring dit elke keer....? Maar doen ons? Ons moet die dansvloer bang maak. #EnDitBring.

  • @Operion1
    @Operion1 3 года назад +10

    Love love love dit!!!! Stunning Franja!!!!
    Groete Juanri

  • @lylawiese2313
    @lylawiese2313 3 года назад +6

    Well done.
    Love dit.
    Favorite liedjie❤

  • @enrykvanbeljon9338
    @enrykvanbeljon9338 Год назад

    Mooi lekker ❤️✔️

  • @fransodutoit1000
    @fransodutoit1000 3 года назад +7

    Fantasties ❗💯👌

  • @prinseschanel268
    @prinseschanel268 3 года назад

    hi tannie franja ek hou baie van tannie se musiek tannie sal verseker op my troue kom sing oor so miljoen jaar ek wil net se tannie mag maarsing en die liedjie van tannie sit my aan die slaap maar tannie se CD speel permanent in my ma se kar

  • @chrisfalcon9804
    @chrisfalcon9804 2 года назад +2

    ag lekker man! Groete van Amerika af!

  • @chrisnaclaassen2539
    @chrisnaclaassen2539 3 года назад +3

    Love dit franja

  • @asiphentuli7396
    @asiphentuli7396 3 года назад +2

    well, damn! amazing song, I love it

  • @wiekusbronkhorst5474
    @wiekusbronkhorst5474 3 года назад +2

    AWESOME.....mooi franja

  • @sarahsmith6002
    @sarahsmith6002 3 года назад +1

    AWESOME liedjie met goeie ritme. Laat jou voel om alles te los en saam te dans.
    Al jou liedjies is Amazing verby.

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 года назад +1

    Lovit 💜💜💜💜💜

  • @armandvanniekerk4580
    @armandvanniekerk4580 3 года назад +1

    Well done! ;)

  • @yolandiwelman8804
    @yolandiwelman8804 3 года назад +1

    Awesome liedjie....nou gaan ons mos lekker sokkie.

  • @chirellvantonder5538
    @chirellvantonder5538 2 года назад +1

    Baie moou liedjie

  • @droomsindroom3530
    @droomsindroom3530 2 года назад +1

    Ek is n Groot fan ek love jou musiek

  • @danielbourdage5245
    @danielbourdage5245 2 года назад

    Allo from Quebec Canada .... Yes we like your musique , You and your Mom .

  • @chandrehuisamen1393
    @chandrehuisamen1393 2 года назад

    Franja ek is tien maar ek leister elke liewe dag dit is my ginstiling liektjie love dit en ek hou baie van jou songs En jys flippin mooi 🤩kan ek jou no. Kry asb

  • @veroniquevermaak6484
    @veroniquevermaak6484 3 года назад

    Franja jy begin al hoe meer soos jou ma lyk en klink en dis n goeie ding
    Love jou musiek en somer die hele Du Plessis family

  • @THEHuntingChannel
    @THEHuntingChannel 2 года назад

    Baie mooi! Lekker dans op hierdie!

  • @ronelvermeulen8623
    @ronelvermeulen8623 3 года назад +5

    Baie mooi!!😍😍

  • @liezlbrandt1715
    @liezlbrandt1715 2 года назад

    Love die song!! Well done Franja.

  • @nelmarlene
    @nelmarlene 3 года назад

    Bly jy's terug Franja!

  • @andrem.musiek
    @andrem.musiek 3 года назад

    Lekker Franja!

  • @agneskotze2417
    @agneskotze2417 2 года назад

    Very nice

  • @MrVanadf
    @MrVanadf 3 года назад

    Aweaome!

  • @MrVanadf
    @MrVanadf 3 года назад

    Stunn
    ing!

  • @chantalvermaak2904
    @chantalvermaak2904 2 года назад

    Jy is rerig cool

  • @lindanimahlangu
    @lindanimahlangu 3 года назад +1

    Franja

    • @ninasmit-dy4be
      @ninasmit-dy4be Год назад

      😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊

  • @quintinterblanche
    @quintinterblanche 3 года назад

    weereens .... stunning song... love you musiek ... dankie Franja ... kom kuier bietjie in Bloemfontein..

  • @xxx-mi7ig
    @xxx-mi7ig 3 года назад

    Ry op haar ma se naam ;-D