Bok van Blerk & Steve Hofmeyr - Bring Als Wat Jy Het

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 сен 2024

Комментарии • 26

  • @sonjadekker2345
    @sonjadekker2345 5 лет назад +8

    Dis pragtig Bok van blerk jy is my Hero

  • @nickelodeonbeast9459
    @nickelodeonbeast9459 5 лет назад +5

    Jy is die beste boere vir ewig

  • @linda680623
    @linda680623 10 лет назад +18

    Dis nou twee manne wat KAN SING!!!

  • @pinky9440
    @pinky9440 5 лет назад +4

    Lief die musiek wat die twee saam maak! Pragtig!

  • @PhilipKotzefs
    @PhilipKotzefs 8 лет назад +12

    dis nou om trotse Afrikaner genoem teword...!!!

  • @spokenwordillusions5756
    @spokenwordillusions5756 6 лет назад +3

    (Groete uit die VSA.) Bok en Steve klink BAIE goed saam! Ek het Steve se video's gekyk, en hulle het albei goed afsonderlik goed gesond.

  • @OldDunollieman
    @OldDunollieman 5 лет назад +3

    Mooi lied . Danke.

  • @ernskorff65
    @ernskorff65 Год назад

    Dis als wat ons het

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 года назад +3

    Puik fliek, laat ek nou maar goeie Afrikaans gebruik, bou daarop voort, mooi loop

  • @ParRa361
    @ParRa361 9 лет назад +1

    watse movie is daai wat bok in speel

  • @catharina4433
    @catharina4433 6 лет назад +8

    Wat n awesome movie!! Mis dit hier in Australia

  • @zeldavanvuuren1915
    @zeldavanvuuren1915 7 лет назад +4

    bokkie bokkie ja ja ja !!!! lkr my yster jong jy Is die beste sanger in sa mag god ju seen mt nog baie jare vn goeie musiek

  • @arnobooysen5670
    @arnobooysen5670 5 лет назад +5

    My 2 helde🙌

  • @linda680623
    @linda680623 10 лет назад +4

    Dis nou twee manne wat KAN SING!!!

  • @nadiameintjes8820
    @nadiameintjes8820 9 лет назад +2

    Baie nice song. Van watse Movie is dit? Wil dit graag kyk.

    • @MomJoanne
      @MomJoanne 9 лет назад +3

      Dit is Platteland.

    • @izelleferreira4372
      @izelleferreira4372 5 лет назад +1

      Dit is platteland dis ń baie mooi movie jy moet dit kyk❤

  • @Guava644
    @Guava644 10 лет назад +12

    0:28 trek steve draad?

  • @25231391
    @25231391 10 лет назад +3

    Mooi man