Boer se pleidooi uit hospitaalbed

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 фев 2015
  • Wimpie Oosterhuis (54), 'n boer van die Leandra distrik in Mpumalanga en sy vrou is op 4 Februarie omstreeks 22:00 by hul huis oorrompel en aangeval. Sy broer het sewe jaar gelede 'n soortgelyke ervaring oorleef.

Комментарии •