My Dada het daar gebly in die 60´s, my Mama ontmoet en vir hom was dit een van die mooiste plekke in Johannesburg gewees ... Treurig maar waar, sodra dwelms instap, loodit in ´n tonnel van amper geen omkeer nie ... Godspeed and may Bright Blessings follow those that are trapped, and perhaps so desperate to escape, may God gow with them ... Groete vanuit Ierland ...
Amazing. Stef Bos jy is 'n legend. Ek love JK, Koos Kombuis, jou, Valiant Swart, Amanda Strydom, jul is die beste! Wens net ek was biq ouer om julle voluit te wardeer. Dankie vir jou bydrae aan Afrikaanse musiek Stef, k is nu 'n ingeneursstudent op Tukkies, en al die Maroela Manne wardeer jou musiek - ons is die Rugby en Jool (liefdadigheid) koshuis en love jou! Kan nie wag tot jy 'n nuwe toer doen in SA, gan jou defenitief voluit ondersteun jou yster!
Ek't begin luister na Leonard Cohen en Koos Du Plessis in die middel Seventigs maar was nooit blootgestel aan Stef Bos tot omtrent n jaar terug nie. In kunste kry jy kunstenaars en tegnikuste en dis belangrik om te onderskei tussen die twee en baie min kry jy beide in een mens. In my siening was Koos du Plessis een van die talentvolste kunstenaars ooit en Leonard Cohen die selfde of dalk effens beter. En Stef Bos na my meening n wonderlike voorbeeld van beide kunstenaar en tegnikus in een persoon. Wat n wonderlike gawe !!
Ik heb de LP "Eet Kreef" Van JK, al vele jaren, en dat is één van mijn favoriete LP's. Ik versta niet volledig de taal (ik ben vlaams), maar ik interpreteer deze muziek als een protest tegen de toenmalige regering in Zuid Afrika. Op de LP van JK staan nog enkele nummers (o.a. "Ons Rij Een BMW" , "Set Dit Af" ....) die volgens mij dezelfde boodschap weergeven. Misschien ben ik er volledig naast, maar ik dacht dat JK ook nog heeft samen gewerkt met Paul Simon (Graceland). Kan iemand daar iets over vertellen? Deze versie van Stef Bos (zeer goede muzikant) is mooi, maar volgens mij gaat zijn interpretatie van dit lied eerder naar een vrouw dan naar wat de eigenlijke bedoeling was van die muzikaten.
Baie Mooi. Dankie. Very sad, actually. The song lists many of the places in Hillbrow, just as they were, just as I remember them fondly - but sadly as they are no longer. It is true, as some say here, that Hillbrow is now hell. But before - it was a very amazing place.
My Nederlands heef swak te wees, so ek kan verduidelik in English... Hillbrow is a high density suburb in Johannesburg, South Africa that became a bad slum with many Nigerian drug lords, Zimbabwian gun-runners and prostitutes from all over. It was a wealthy city in the 70's today you are scared to drive through but see many poor and despirate people, so 'gee jou hart vir Hillbrow' means give your heart to Hillbrow
The accordion is too low in the mix. I love the haunting sound of that instrument and I find it vital for this song. I've always wondered what this song would sound like with a saxophone replacing the accordion, and what David Kramer's "Skipskop" would sound like with accordion instead of it's saxophone. But that's just idle speculation, I love both tracks dearly, and this is a stunning version of Hillbrow.
Mooi, maar zou zo graag ook de oorspronkelijke versie van Johannes Kerkorrel hier horen. Zijn CD is in Nederland niet te krijgen. Was toen, net als Stef Bos helemaal kapot van het lied. Weet iemand of ergens die versie te horen is?
Bestaak er miss een site waar de vertalingen op staan van deze Zuid-Afrikaanse liedjes van hem?? want ik ben nederlands maar ik wil graag weten wat hij nu precies zingt. alvast dank
What don't you understand? Ou man sit by die straatkafees En kyk al die mense Loop heen-en-weer Die boemelaars raas by die Wimpy Bar En Fontana is oop tot laat in die aand Kaalvoet kinders in die straat Wys parkeerplek aan En hou dan die hand En hou dan die hand En hou oop die hand Oh, en gee, gee, gee Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou klere vol gate Gee jou hart vir Hillbrow Gee jou hart vir Hillbrow Uit Quartz Straat hoor ek 'n meisie my roep Daar's 'n Hare Krishna wat vra wat ek soek En ken ek vir Jesus, vra 'n man op die stoep Tussen Hillbrow Records en Estoril Books En dis lank na twaalf-uur En die Hillbrow toring stuur Sy seine in die nag, sy sein in die nag Sy sein vir die junkies wat wag Whoa, en gee, gee, gee Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate Gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow En die ligte gaan aan In die Chelsea Hotel En stemme en musiek Klink in elke woonstel Ons sit in die son en drink wyn Ons survive met 'n helse lot pyn in hierdie land, ja Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef Op die een wat kry wat hy vra, ja Ja, en gee, gee, gee Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate Gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow Kom aan, gee jou hart vir Hillbrow
Ik denk dat het publiek moet lachen, om de eerste en nog naieve reactie van Stef zoals hij beschreef toen hij het lied voor de eerste keer hoorde. Johannes Kerkorrel heeft het knap verpakt. je denk ook dat het over een meisje gaat dat Hillbrow heet. Hillbrow is de beruchste wijk in Johannesburg Zuid Africa waar geweld en Chaos aan de orde van de dag zijn.
Kouer rillings! Herinneringe aan die jare 80 & Johannes Kerkorrel. Dankie Stef Bos!!
My Dada het daar gebly in die 60´s, my Mama ontmoet en vir hom was dit een van die mooiste plekke in Johannesburg gewees ... Treurig maar waar, sodra dwelms instap, loodit in ´n tonnel van amper geen omkeer nie ... Godspeed and may Bright Blessings follow those that are trapped, and perhaps so desperate to escape, may God gow with them ... Groete vanuit Ierland ...
Pragtig Stef- dankie dat jy ons Afrikaanse musiek deel.
Amazing. Stef Bos jy is 'n legend. Ek love JK, Koos Kombuis, jou, Valiant Swart, Amanda Strydom, jul is die beste! Wens net ek was biq ouer om julle voluit te wardeer. Dankie vir jou bydrae aan Afrikaanse musiek Stef, k is nu 'n ingeneursstudent op Tukkies, en al die Maroela Manne wardeer jou musiek - ons is die Rugby en Jool (liefdadigheid) koshuis en love jou! Kan nie wag tot jy 'n nuwe toer doen in SA, gan jou defenitief voluit ondersteun jou yster!
en syn song Pappa
Heb Johannes Kerkorrel in 1992 gezien bij de Tukkies in Pretoria. Later hoorde ik Stef Bos dit nummer zingen in Breda. Ik was stomverbaasd
ek voel so skuldig. hierdie is die eerste keer ek vir Stef Bos luister. en dis diep. diep se ek julle. die man kan
So so so mooi
Baie mooi!
Ek't begin luister na Leonard Cohen en Koos Du Plessis in die middel Seventigs maar was nooit blootgestel aan Stef Bos tot omtrent n jaar terug nie. In kunste kry jy kunstenaars en tegnikuste en dis belangrik om te onderskei tussen
die twee en baie min kry jy beide in een mens. In my siening was Koos du Plessis een van die talentvolste kunstenaars ooit en Leonard Cohen die selfde of dalk effens beter. En Stef Bos na my meening n wonderlike voorbeeld van beide kunstenaar en tegnikus in een persoon. Wat n wonderlike gawe !!
Prachtig mens die Stef Bos. Geen woorden voor. :-)
Afrikaans die mooiste.
Went to the clubs in Hillbrow in the late 1960's. All the way from Pretoria, that was back then.
Ik heb de LP "Eet Kreef" Van JK, al vele jaren, en dat is één van mijn favoriete LP's. Ik versta niet volledig de taal (ik ben vlaams), maar ik interpreteer deze muziek als een protest tegen de toenmalige regering in Zuid Afrika. Op de LP van JK staan nog enkele nummers (o.a. "Ons Rij Een BMW" , "Set Dit Af" ....) die volgens mij dezelfde boodschap weergeven. Misschien ben ik er volledig naast, maar ik dacht dat JK ook nog heeft samen gewerkt met Paul Simon (Graceland). Kan iemand daar iets over vertellen?
Deze versie van Stef Bos (zeer goede muzikant) is mooi, maar volgens mij gaat zijn interpretatie van dit lied eerder naar een vrouw dan naar wat de eigenlijke bedoeling was van die muzikaten.
No, Johannes Kerkorrel didn't work with Paul Simon on Graceland. That was Ladysmith Black Mabusa.
"n Mooi sielvolle beskrywing van Hillbrow.
Hillbrow was ver voor zijn tijd vooruit was de meest multi cultiwijk ter wereld na the bronx maar is kapot gemaak door gezeur over apartheid
Absoluut beautiful.
trane. dankie stef
Baie Mooi. Dankie. Very sad, actually. The song lists many of the places in Hillbrow, just as they were, just as I remember them fondly - but sadly as they are no longer. It is true, as some say here, that Hillbrow is now hell. But before - it was a very amazing place.
GEO hart
Zonder een zeeuwse Geheel binnen veilig bij mij denk ik dan.🙏
@woutertjuh14
Hillbrow is een woonwijk in Johannesburg.
ons het altyd gepraat van "Die Brow"
Ow oke,
Bedankt!
hillbrow was een hel voor mij
dit was 'n hel vir alle
@hendrikverwoerd Lived there for a number of years as well...pity it is gone...how did that happen??
My Nederlands heef swak te wees, so ek kan verduidelik in English... Hillbrow is a high density suburb in Johannesburg, South Africa that became a bad slum with many Nigerian drug lords, Zimbabwian gun-runners and prostitutes from all over. It was a wealthy city in the 70's today you are scared to drive through but see many poor and despirate people, so 'gee jou hart vir Hillbrow' means give your heart to Hillbrow
Nice
😏😏😉😍😁😁☺️☺️😘😘😄
The accordion is too low in the mix.
I love the haunting sound of that instrument and I find it vital for this song.
I've always wondered what this song would sound like with a saxophone replacing the accordion, and what David Kramer's "Skipskop" would sound like with accordion instead of it's saxophone.
But that's just idle speculation, I love both tracks dearly, and this is a stunning version of Hillbrow.
GEOhart hillbrow🤔 °🎓 2019
_-Hart voor een werelds overzicht-_
Streepjes trekken is onzinnig op weg sturen in een automatische tomtom. 🙏 Geloof me 🎓
Mooi, maar zou zo graag ook de oorspronkelijke versie van Johannes Kerkorrel hier horen. Zijn CD is in Nederland niet te krijgen. Was toen, net als Stef Bos helemaal kapot van het lied.
Weet iemand of ergens die versie te horen is?
Bestaak er miss een site waar de vertalingen op staan van deze Zuid-Afrikaanse liedjes van hem??
want ik ben nederlands maar ik wil graag weten wat hij nu precies zingt.
alvast dank
What don't you understand?
Ou man sit by die straatkafees
En kyk al die mense
Loop heen-en-weer
Die boemelaars raas by die Wimpy Bar
En Fontana is oop tot laat in die aand
Kaalvoet kinders in die straat
Wys parkeerplek aan
En hou dan die hand
En hou dan die hand
En hou oop die hand
Oh, en gee, gee, gee
Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou klere vol gate
Gee jou hart vir Hillbrow
Gee jou hart vir Hillbrow
Uit Quartz Straat hoor ek 'n meisie my roep
Daar's 'n Hare Krishna wat vra wat ek soek
En ken ek vir Jesus, vra 'n man op die stoep
Tussen Hillbrow Records en Estoril Books
En dis lank na twaalf-uur
En die Hillbrow toring stuur
Sy seine in die nag, sy sein in die nag
Sy sein vir die junkies wat wag
Whoa, en gee, gee, gee
Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow
En die ligte gaan aan
In die Chelsea Hotel
En stemme en musiek
Klink in elke woonstel
Ons sit in die son en drink wyn
Ons survive met 'n helse lot pyn in hierdie land, ja
Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef
Op die een wat kry wat hy vra, ja
Ja, en gee, gee, gee
Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow
Kom aan, gee jou hart vir Hillbrow
To all the dutchies who think this is all lovely and stuff.... rent a room...in hillbrow
Ik denk dat het publiek moet lachen, om de eerste en nog naieve reactie van Stef zoals hij beschreef toen hij het lied voor de eerste keer hoorde. Johannes Kerkorrel heeft het knap verpakt. je denk ook dat het over een meisje gaat dat Hillbrow heet.
Hillbrow is de beruchste wijk in Johannesburg Zuid Africa waar geweld en Chaos aan de orde van de dag zijn.
Hillbrow is een stad niet een meisje niet. als je eerst in Hillbrow was, zal je begrijpen.
waarom lachen ze als hij zegt haar naam is hillbrow?
Ben niet gay maar zou je toch zoenen op je bakkes master 👍