Elizma Theron - Ek Kies Dit Weer
HTML-код
- Опубликовано: 10 май 2018
- Music video by Elizma Theron performing Ek Kies Dit Weer. (C) 2018 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/AqN68p - Видеоклипы
Baie mooi woorde, pragtige gesin. Mag Jesus jul altyd onder Sy Beskerming hou -Ps 91.1 🙏
hello tannie elizma dit is regtig n pragtige liedtjie en tannie het regtig twee mooi kinders
❤❤❤❤❤
Mooiste beskrywendste woorde van hoe 'n mamma oor haar gesin voel.....asemrowend mooi💞💖🌷Well Done Elizma💞
Wow what a Magnificent Song.
Sjoe ek raak skoon hartseer .... wat n ongelooflike pragtige liedjie met soveel ware woorde. .. baie baie dankie daarvoor dis n treffer
Wow~~~ wonderfull~~ !! 세상에서 가장 사랑스런 여인!
❤❤❤❤
Elizma king Queen
Virtual
Elizma jy is my heldin ek kies jou weer
Ek dink jy is n wonderlike mamma
Schön!💐👏💐
Jy is ʼn fantastiese mamma
Dit is nou baie mooi gestel Elizma, Well done verseker.
Dit is 'n beeldskoon liedjie WOW!.
Super!! 💕
uitstekend, ek stem saam
Beautiful
Eilzma Queen king
WJ Annabelle
Dit is my gunsteling song love dit
Jy Het dieselfde naam as my ma
Elizma
Ilan Van Staden
Klokhelder stem en mooi lirieke.
So epic!
My kleinseun het vakansie by my gekuier in die aand as ons gaan lè dan vra ouma ons daai cowboy lietjie luister en as hy nou die vat dan gaan hy na die een dan sè die tussen die bome en hy kan hulle oor en oor luister. So ja ek moet sè hyt klaar goeie smaak.
💗💖❤
Baie oulik!
uiosa
Dis so oulik😘😘
Jip
Wow
Hiekkbgtr
Muiosa0
Touioos
Kan mens die woorde iewers in die hande kry?
Guuesamoek
Duisakhgu
❤❤❤❤