Profetiese woord vir SA

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 26 окт 2024

Комментарии • 14

  • @fanieknoetze3614
    @fanieknoetze3614 3 года назад

    Amen en Amen

  • @ernestgouws2479
    @ernestgouws2479 4 года назад +1

    Mense klink so negatief hier op die comments. Jammer dat mense so reageer op 'n positiewe profesie vol liefde en vergifnis roeping. En dan wonder 'n mens hoekom dit so moeilik gaan in Suid Afrika!! Sal die ou vaak boere volkie ooit wakker word Here. Elke ou is slim op sy eie manier, ons weet tog so beter! Really??? Wat gaan dit vat om ons by te kry. Nog 4 duisend plaasmoorde? nog meer korrupsie? meer geweld dalk? Terwyl die wat veilig in hul huise sit met hul harde harte so salig blind is terwyl hul vleis braai en drink. Daar kindertjies is wat gemollesteer word en honger slaap? Vrouens word aangerand? Werkloosheid en droogte en oorstromings? Maar as dit mos nie jou tref nie, hoekom sal jy dan nou wil glo, die dame profeteer waarheid, maar wat traak dit jou. Jy kan nie by jou huis uitloop nie, of jy word gehijack? Het jul so gewoond geraak aan geweld, dan jul onnooslik blind is om te besef die Here vra vir REPENTANCE. Dan sal dinge beter word.

  • @antonvandermerwe9852
    @antonvandermerwe9852 5 лет назад +1

    Soos die Berg Kwagga met sy wit en swart strepe, sal elke volk en taal in Suid Afrika ingeroep word om Jeshua te dien.

  • @sawomensvoiceforvictory5723
    @sawomensvoiceforvictory5723 5 лет назад +3

    er 23:16 This is what the LORD of Hosts says: “Do not listen to the words of the prophets who prophesy to you. They are filling you with false hopes. They speak visions from their own minds, not from the mouth of the LORD. 17 They keep saying to those who despise Me, ‘The LORD says that you will have peace,’ and to everyone who walks in the stubbornness of his own heart, ‘No harm will come to you.’ 18 But which of them has stood in the council of the LORD to see and hear His word? Who has given heed to His word and obeyed it?…Who has given heed to His word and obeyed it? 19 Behold, the storm of the LORD has gone out in fury, a whirlwind swirling down upon the heads of the wicked. 20The anger of the LORD will not diminish until He has fully accomplished the purposes of His heart. In the days to come you will understand it clearly.…

  • @christiaan6488
    @christiaan6488 4 года назад

    Daar is net een God. YHWH is Sy naam.

  • @francoisroos968
    @francoisroos968 7 лет назад

    Wat 'n spul gebrabel

    • @BaruchMediaSA
      @BaruchMediaSA  7 лет назад

      Francois dit is nie vir jou bedoel en is al 6 jaar gelede opgelaai.
      Sien jy dit nou eens is jy baie baie ver agter.

    • @francoisroos968
      @francoisroos968 7 лет назад

      Hi Elza, dankie vir die repliek, meeste van die kere wat ek my opinie lig teenoor Christene op die
      uitsprake wat hul maak, kry ek geen respons. Moet jou krediet gee en sê dat ek dit opreg
      waardeer.
      Verstaan ook dat ek geen persoonlike vendettavoer teen jou of enige Christen mens daar buite nie, ek is van oortuiging dat of dit ek is, of enige ander persoon wat ʼn opinie lig dit gekritiseer kan word
      sonder om te voel dat dit ʼn persoonlike aanval is. Ek kritiseer nie jou nie maar die opinie of
      in die geval die profetiese uitspraak wat jy maak.
      Kom ons begin by my uitspraak teenoor jou profetiese woord, deur daarna te verwys as ʼn gebrabbel. Die woord gebrabbel beteken om luidkeels en met spoeg wat spat iets te sê of te proklameer, in jou geval is dit onvanpas. Dit het ook ʼn verdere betekennis dat dit daarop kan dui dat die woorde wat gespreek word waardeloos is, en geen
      resultaat sal oplewer nie.
      Dit is in jou uitlating van hoe vêr ek agter is, wat daar toe aanleiding gee, dat ek nou in ʼn beter posisie is om dit te oordeel, gesien in die lig van die tyd wat verloop het. Dit is ʼn gegewe dat daar meer ellende op ons
      land as Suid Afrika se voorstoep staan as ooit te vore. Meer moord, verkragting, misbruik,
      verwoesting, onrus, Ens. Kyk na die nuus en dit spring in jou gesig bykans elke
      dag.
      Die profetiese woord rakende landery en besighede wat sal floreer is van waarheid
      ontbloot. Die droogte van die laaste paar jaar is beduidend hiertoe. Ek ken sulke boere en besigheid mense wat vandag van vooraf moet begin. Dit blyk in die vorentoe kyk dat daar geen beterskap sal wees nie. Ons land groei ekonomies onder 1% per jaar, dit insigself dui op agteruitgang. Ek dink ek het my punt gemaak. Elza net terloops, ek is in so ʼn huis ingebore waar profete seuns en dogter figureer, ek het nog nodig om dit te sien waar word.
      Ek waardeer jou positiewe verwagting, as dit waar kan word, sal dit groot verligting bring vir mens sowel as die natuur, ek sal die eerste een wees wat erkenning sal gee !!!
      Die tweede gedeelte van jou repliek is vir my ontstellend, vir die rede dat ek uitgesluit word
      by jou profetiese woord. Ek dink dat jy met my sal saamstem, as ek die Bybel lees dit vir my duidelik is dat Jesus Christus bekend staan as die groot Profeet, priester ens. van almal, ʼn tipiese voorbeeld vir enige ander. Gesien in die lig is die sogenaamde profete van en na Christus aan Hom onder geskik, ek hoop
      jy stem nog saam. Sy werk op aarde was
      juis om siekes te genees, die wat hard is van hart uitkoms te bied. Om my te diskwalifiseer is om sy werk nietig te verklaar, onvoldoende om ook by my inspraak te lewer.
      Hoekom dink ek jou woord kan nie waar word nie. God kan nie sy verbond herstel nie want dit was nog nooit uit plek nie, die beste wat Hy kan doen is om die mens op nuut te herinner dat dit reeds in plek is.
      Die verbond staan vas in Jesus Christus, geen mens kan uitgesluit word nie. God het nie ʼn verbond gesluit met Suid Afrika nie. Hy het ʼn verbond gesluit in
      Jesus met die hele wêreld.
      Gesien in die lig van die vooraf, kan uitsprake soos, “Jou Ingang en Uitgang” Deut. 28 nie oor historiese millennia, verbatim oorgebring word, gepas maak word op Suid Afrika nie. Die rede is voor die
      handliggend as jy die Nuwe testament lees, God werk nie meer binne historiese verband, agtergrond en binne volk verband nie. Dit wat in Duet. 28:6 gesê word hou verband met die volk (Nasie) van Israel. Dis vir die en ander redes soos die, dat die uitspraak in die profetiese uitspraak nie kan waar word nie. Die kort is niks wat buite konteks aangehaal word kan waar word nie.
      Ek wil jou nie nog verder belas met my opinie nie. Ek begeer vir jou “Oorvloed en nie Teëspoed”
      - “Gesondheid en nie siekte nie” dit klink so Bybels. Ek bedoel dit op reg van uit my Agnostiese of as jy wil Ateistiese stand, bloot en eenvoudig as een welmenende mens teenoor ʼn ander, niks minder of niks
      meer nie.
      Weereens ter afsluiting ek waardeer jou terugvoer dit word hoog op prys gestel.
      Groete Francois Roos
      Na Skrif: Hoewel jy verwys na alle nasies blyk dit of dit net die blanke volke is wat die boodskap kan
      versprei, in ons dag en tyd in SA wees bedag om inklusief te praat en te deel.

    • @SalomiSmit
      @SalomiSmit 6 лет назад

      Francois, as jy na al die profesieë luister wat God oor RSA uitspreek dan sal jy die geheel prentjie sien van waarmee God besig is, daar is profesieë uit wat verwoesting en oorlog voorspel en God gee ook duidelik die redes hoekom dit met ons gebeur, maar so sê Hy ook dat wanneer die sweer gebars het dan sal hierdie ongekende voorspoed ons land tref, dit is reeds die doel van profesieë waar God vir ons die toekoms kom uitlê dat ons sal weet wat om te verwag, daar is te veel profesieë om hier uit een te sit wat vir ons voorspoed en 'n nuwe RSA voorspel, ons almal weet en kan sien waarheen ons land loop maar so sê God ook dat ons mekaar moet bemoedig en moet ondersteun tot die lig met 'n nuwe leier na die oorlog vir ons gaan kom. Jy sal hierdie wat Elsa profeteer nie nou sien gebeur dit gaan nog 'n hele paar jaar wees voordat hierdie ongekende voorspoed ons gaan tref.

    • @neelsboonzaaier5022
      @neelsboonzaaier5022 4 года назад

      Francois Roos jy raak belangrike punte hier aan!! Maar God het ‘n besondere saak met die Afrikaner in die land - of kan jy nie insien dat die gelofte van 16 Desember krag gedra het nie??
      Die Afrikaner het sy rug op God en daardie gelofte gedraai met die 1992 referendum en die mag oorgegee aan satan en sy kommunistiese magte - feite! Gaan lees Esegiel 20 en sien hoe God voel oor ‘n volk wat sy rug op hom draai.
      Dan die volkere en rasse op aarde betref - as jy oopkop genoeg is gaan lees die appokriewe boek Esdras 2 waar God die profeet Esra duidelik antwoord oor hierdie sake.