Thank you Crystal you reminded us about what's missing in the Church! You are pointing us back to JESUS CHRIST AND HIS SAVING POWER THAT CAN DELIVER US FROM SIN AND ALL OPPRESSION OF THE ENEMY! God Increase you!
Thank you Crystal die song laat onthou my wat ek by my skoon mense gaan ge keur het in suide in Namibia. Toe ons hele geseen van COVID than my farther in -law and mother inlaw passed away van die grenade het ons gesond geraak 7mense passed away one family 💕💕 ek het die song ver hulle gespeel op die plaas maar ek in my man Bly in die North Namibia owamboland land Ongwediva ek is oshivambo sprekind vrou may the Almighty strengthen you and your family's. Amen and Amen 🙏🙏🙏
Crystal Sussa groet u gesalfde Bloedgewaste dogter bruid van Abba Vader God Sussa dankie vir u sangbediening waarin ek Cobus so deer week word met God se Gees Terwyl ek bedien in hosp by siekes se bed staan waar Jesus aan my sy staan en ek Cobus net sy instrument is waardeur sy Bloed van geneesing vloei Waar n siel terugkeer na Hom my Vriend Jesus Ek sien hoe die Here se Hande beweeg Hallelujah RAPHA JESUS dankie Dankie vir U roeping aan my as U Dissipel Heer ly my elke dag deur U Gees onderrig my om te wees soos Jesus ja te wees soos Hy Dankie Here vir so geseënde gesalfde sangbediening van my sus O U Jesus skitter deur straal deer my sus Crystal Dankie dat deer sus se sangbediening praat U Heer met elkeen wat luister na U stem,en waar hul aangeraak word deer U Gees en met elke siel praat Here kom na die Heiland waarom nog wag en U Here Jesus hul was met U Bloed hul verlos van satan mag amen Here laat U Heilge Gees vuur my sus Crystal elke dag oomblik lei in haar sangbediening Dankie soete Gees van God vul Chrystal met vars nuwe salwing dankie Here al die eer bly U sin ons loof en pruis U wonderlike Naam Amen Salom MARANATHA RAPHA JESUS
Ek is van Namibia (Rehoboth) x mal oor crystal Joseph's se music gan onmidlik oor in an biding eni hielige gees is soos in teen woordig bmy sal bitter grag by a show wl by woon van u
🇳🇦 Hallelujah glory be to God Almighty 🙌
Thank you Crystal you reminded us about what's missing in the Church! You are pointing us back to JESUS CHRIST AND HIS SAVING POWER THAT CAN DELIVER US FROM SIN AND ALL OPPRESSION OF THE ENEMY! God Increase you!
Instablaster
Thank you Crystal die song laat onthou my wat ek by my skoon mense gaan ge keur het in suide in Namibia. Toe ons hele geseen van COVID than my farther in -law and mother inlaw passed away van die grenade het ons gesond geraak 7mense passed away one family 💕💕 ek het die song ver hulle gespeel op die plaas maar ek in my man Bly in die North Namibia owamboland land Ongwediva ek is oshivambo sprekind vrou may the Almighty strengthen you and your family's. Amen and Amen 🙏🙏🙏
Wow wat 'n Getuienis! Baie dankie dat u dit met my kon deel sis. God seën u.✝️
Amen and Amen.... It is but just the blood that can do it.... 🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼
Sjoe....sal die saak my vandag op nuut bless.....dankie Crystal.....
Crystal Joseph jyt n slawing op jou sang, wanneer kom u Namibia toe
Daar is magtige salwing van die Here op jou lewe
Namibia 🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦
X Voel dii gees vanii Here in hierdi liedjie😇🙌❤️
O my Jesus 🙌🙌🙌
God bless you sis.🙌
Amen may God bless you woman of God ,golden voice
I have only just discovered you,and you are my new favourite. You are blessed !💗
Wow sis. God bless you for this🙇♀️
My gunsteling liedtjie is MOENIE BANG WEES NIE DAAI LIEDTJIE DOEN DINGE AN MY GLORY TO GOD
Ai my dierbare, dis 'n profetiese lied vir die seisoen 🙌🙌🙌
@@crystaljosephs463 Amen and Amen
We are worshiping God with you 🙏
God bless you beloved
Wow you are blessed and highly favored the anointing over your life is amazing I can't stop listening to you ever since I discovered you.
Wow the blessing of the Lord maketh rich and adds no sorrow you are blessed amongst the woman a true worshiper Jesus is with you
Hey pinkster moeders🙏🙏🙏
Very touching performance. 👏👌🏾🙏🏾. Could jou please give us the lyrics..
Crystal
Sussa groet u gesalfde Bloedgewaste dogter bruid van Abba Vader God
Sussa dankie vir u sangbediening waarin ek Cobus so deer week word met God se Gees
Terwyl ek bedien in hosp by siekes se bed staan waar Jesus aan my sy staan en ek Cobus net sy instrument is waardeur sy Bloed van geneesing vloei
Waar n siel terugkeer na Hom my Vriend Jesus
Ek sien hoe die Here se Hande beweeg Hallelujah RAPHA JESUS dankie
Dankie vir U roeping aan my as U Dissipel
Heer ly my elke dag deur U Gees onderrig my om te wees soos Jesus ja te wees soos Hy
Dankie Here vir so geseënde gesalfde sangbediening van my sus
O U Jesus skitter deur straal deer my sus Crystal
Dankie dat deer sus se sangbediening praat U Heer met elkeen wat luister na U stem,en waar hul aangeraak word deer U Gees en met elke siel praat Here kom na die Heiland waarom nog wag en U Here Jesus hul was met U Bloed hul verlos van satan mag amen
Here laat U Heilge Gees vuur my sus Crystal elke dag oomblik lei in haar sangbediening
Dankie soete Gees van God vul Chrystal met vars nuwe salwing dankie Here al die eer bly U sin ons loof en pruis U wonderlike Naam
Amen
Salom
MARANATHA RAPHA JESUS
Wow😭. God seën u Man van die Here.
Het enigeiemand gemerk dat die klavier an lig agter Crystal 'n kruis vorm.
Dit was een van die mooiste oomblikke van die produksie
Ek wil As jy ee
Is die DVD nog beskikbaar
Goeiemiddag meester. Yes dit is. Stuur ons net 'n whatsapp op 083 647 1688 dan sort ons u uit
Ek is van Namibia (Rehoboth) x mal oor crystal Joseph's se music gan onmidlik oor in an biding eni hielige gees is soos in teen woordig bmy sal bitter grag by a show wl by woon van u