Thank you Stephan that God has saved me, my mother, my children, my husband and my family through listening to your Word through Jesus Christ. Please pray for us to break the cords of evil spirits. I thank God for loving and caring enough for me, to choose me to be free and to follow Jesus. Amen and God bless you.
Ek stem ook nie saam met sy teologie nie. Maar ons moet nedderig wees. Ek weet die Bybel praat van n die mense wat tekens wys en in die geheimme is. Al wat my kan red van bose geeste en sonde is Jesus Chrustus daar is geen niks ander hulpmiddels wat belangrikker of meer effektief is nie behalwe om in Jesus te glo en te vertrou as my persoonlike saligmaker redder en hoop. Geen Wet of Naam kan my red nie. Behalwe Jesus Chrustus my saligmaker die persoon nie Sy Naam nie maar Hy wat as Seun van God die Vader mens geword het om aan die kruis te sterf as 'n sonde offer vir my en julle almal se sonde. Prys Sy Naam Amen.
Stephan. Wie aanbid christene werklik? Ons weet teen die tyd dat dit nie die God van Abraham, Izak en Jacob is nie. Wat oorbly is Jesus en satan. Hoekom is die christen geloof so behep met satan? Dink jy nie julle gee hom te veel eer nie? satan, lucifer of wat ookal julle verkies om hom te noem, is n Engel, geskape deur God met n doel, hy het geen vrye wil nie, hy kan slegs doen wat God hom beveel. Kry jou feite reg omtrent die Jode, julle speel met vuur.
Is dit wat Jesus vir die Pastoor sou se. Moet ons nie soos Jesus probeer wees en Hom probeer volg nie. Hy was mos nederig liefdevol en sagmoedig. Watter Teologie kan 'n siel red ???
Ek stem ook nie saam met sy teologie nie. Maar ons moet nedderig wees. Ek weet die Bybel praat van n die mense wat tekens wys en in die geheimme is. Al wat my kan red van bose geeste en sonde is Jesus Chrustus daar is geen niks ander hulpmiddels wat belangrikker of meer effektief is nie behalwe om in Jesus te glo en te vertrou as my persoonlike saligmaker redder en hoop. Geen Wet of Naam kan my red nie. Behalwe Jesus Chrustus my saligmaker die persoon nie Sy Naam nie maar Hy wat as Seun van God die Vader mens geword het om aan die kruis te sterf as 'n sonde offer vir my en julle almal se sonde. Prys Sy Naam Amen.
Dit was jaaaare gelede dié oog, om juis die bose te deurkyk en weg te jaag. Dis ons mense wat deesdae so oog ń bose teken gemaak het. Dié dominie ken sy wêreldgeskiedenis, net so goed soos hy God se Woord ken. Buitendien, hoekom moet ons skrik vir enige oog(prentjie)? Ons het dan elk twee oë😮
AMEN AMEN AMEN SHALOM DANKIE
Baie dankie Prof. ❤
Thank you Stephan that God has saved me, my mother, my children, my husband and my family through listening to your Word through Jesus Christ. Please pray for us to break the cords of evil spirits. I thank God for loving and caring enough for me, to choose me to be free and to follow Jesus. Amen and God bless you.
He is nothing but the antichrist. His preaching will lead you to ever damnation
fantasties en so interessant
Ek het nie geweet jy is so 'funny' nie en geniet jou sin van humor. Dankie vir jou wysheid en mag jy lank leef en ons help met dit. Groete uit Swede.
Dankie vir die wonderlike manier waarop jy vir ons die woord oop breek
Vals profeet
❤
Baie dankie vir n dieper insig in iets wat vir my slapelose nagte gegee het
Dankie
Florida
Ek stem ook nie saam met sy teologie nie.
Maar ons moet nedderig wees.
Ek weet die Bybel praat van n die mense wat tekens wys en in die geheimme is.
Al wat my kan red van bose geeste en sonde is Jesus Chrustus daar is geen niks ander hulpmiddels wat belangrikker of meer effektief is nie behalwe om in Jesus te glo en te vertrou as my persoonlike saligmaker redder en hoop. Geen Wet of Naam kan my red nie. Behalwe Jesus Chrustus my saligmaker die persoon nie Sy Naam nie maar Hy wat as Seun van God die Vader mens geword het om aan die kruis te sterf as 'n sonde offer vir my en julle almal se sonde. Prys Sy Naam Amen.
Kinders van God is nie bevrees nie...wanneer 'n leraar se lidmate bang is is daar êrens fout..... Praat baie maar sê niks....
Stephan. Wie aanbid christene werklik? Ons weet teen die tyd dat dit nie die God van Abraham, Izak en Jacob is nie. Wat oorbly is Jesus en satan. Hoekom is die christen geloof so behep met satan? Dink jy nie julle gee hom te veel eer nie? satan, lucifer of wat ookal julle verkies om hom te noem, is n Engel, geskape deur God met n doel, hy het geen vrye wil nie, hy kan slegs doen wat God hom beveel. Kry jou feite reg omtrent die Jode, julle speel met vuur.
Jode het Jesus gelaster en geskree:kruisig hom. As Jode hul nie bekeer nie, kan hul nie gered word nie.
Alle beings het vrye wil. Wat hul kan misbruik ook. Jy en jou skrywe is 'n bewyse daarvan.
O hi we
Jou teologie is van die pad af
Is dit wat Jesus vir die Pastoor sou se.
Moet ons nie soos Jesus probeer wees en Hom probeer volg nie.
Hy was mos nederig liefdevol en sagmoedig.
Watter Teologie kan 'n siel red ???
Ek stem ook nie saam met sy teologie nie.
Maar ons moet nedderig wees.
Ek weet die Bybel praat van n die mense wat tekens wys en in die geheimme is.
Al wat my kan red van bose geeste en sonde is Jesus Chrustus daar is geen niks ander hulpmiddels wat belangrikker of meer effektief is nie behalwe om in Jesus te glo en te vertrou as my persoonlike saligmaker redder en hoop. Geen Wet of Naam kan my red nie. Behalwe Jesus Chrustus my saligmaker die persoon nie Sy Naam nie maar Hy wat as Seun van God die Vader mens geword het om aan die kruis te sterf as 'n sonde offer vir my en julle almal se sonde. Prys Sy Naam Amen.
@@jantromp595 0
Jy het nie enduit en met die nodige aandag geluister nie.
Di vals profeet
Nie so seker oor die dominee nie... evil eye??? Nee pappa daai ding is boosheid, ek ruik die dwaal leer hier.
Dit was jaaaare gelede dié oog, om juis die bose te deurkyk en weg te jaag. Dis ons mense wat deesdae so oog ń bose teken gemaak het. Dié dominie ken sy wêreldgeskiedenis, net so goed soos hy God se Woord ken. Buitendien, hoekom moet ons skrik vir enige oog(prentjie)? Ons het dan elk twee oë😮
Die ds ken .
Di DS is met di duiwel besete. Gaan Lees jou bybel
Di DS. Is besig om mense te mislei. Waar het Jy al ooit Vani evil eye Ini bybel gelees ???????
Nee hy is nie,hy praat reguit, wat die charismate die weders nie wil hoor nie.En die Satan is werklik.