Mense die mense musiek maak my mal ek kry nie genoeg van die wondelik musiek nie. Back to basics julle kan maar en sal moet regtig grooter julle musiek is wonderlik.
EK IS, Sê GOD Moses was 'n Veewagter toe God aan hom verskyn op die berg Horeb. 'n Stem uit die brandende doringbos wat nie wou uitbrand, het sy aandag getrek. Toe die Here sien dat hy naderkom, roep Hy Moses uit die doringbos. God sê, moenie naderkom - trek uit jou skoene. Jy staan op Heilige grond. Ek is, sê God. Die Here God. God van Abraham, Isak. God van Jakob. Ek is, sê God. Ek is wat Ek is. Die Here van jou Vaders tot nageslag. Ek is, wat Ek is... steeds. Het jy al gelees van God in die Ou Testament en die Nuwe Verbond. Of God met jou praat of met Moses. Net die name verskil. Al voel jy nie werd om met God te praat. Al is dit swaar, moet jy net vertrou. Moses sukkel om te praat - God stuur 'n Aaron, hoeveel te meer vir jou. Ek is, sê God. Die Here God. God van Abraham, Isak. God van Jakob. Ek is sê, God - Ek is wat Ek is. Die Here van jou Vaders tot nageslag. Ek is, wat Ek is.... steeds.
Hi Sandra You can ask Nos from Back 2 Basics, whatsapp him, I know he is busy in day and sometimes late at night but he will get back to you. He has a group on whatsapp where he sends videos or song for free. Tell him what you wanted maybe he can help and if someone want to be part of the B2B ask him to add you. His number 0792959405
just one of those Beautiful Afrikaans songs Prasing our Father. En ja ek luister dit so baie, is net so mooi. Dankie Back to basic's.
So inspiterende lied. Jou stem doen dit vir die song. Baie dankie seëninge in oorvloed bid ek jou toe. Hallelujah 😘🤗
Pragtige mense wat pragtig sing en my inspereer
Baie dankie
Amazing song Vader seën haar met haar liede vir U amen
Most beautiful song ever
So mooi ek luister elke dag na die lied .
Dit sal altyd n geliefkoosde liedjie vir my wees.Sooo kosbaar.
Wonderlike musiek van julle
Godbless 👏👏👏
So so pragtig Die Moeder is tros op julle hoor love julle En Jesus love julle
Nice music godbless all
Pragtige woorde met pragtige stem.
JY IS AWESOME MAG JOU STEM OOR BERGE EN DALE WEERGALM
So blessed
❤Wow Amen
Mense die mense musiek maak my mal ek kry nie genoeg van die wondelik musiek nie. Back to basics julle kan maar en sal moet regtig grooter julle musiek is wonderlik.
Baie dankie Hennie💐
Where can we obtain the lyrics, want to sing it in church. Can you please help?
EK IS, Sê GOD
Moses was 'n Veewagter toe God aan hom verskyn op die berg Horeb. 'n Stem uit die brandende doringbos wat nie wou uitbrand, het sy aandag getrek.
Toe die Here sien dat hy naderkom, roep Hy Moses uit die doringbos. God sê, moenie naderkom - trek uit jou skoene. Jy staan op Heilige grond.
Ek is, sê God. Die Here God. God van Abraham, Isak. God van Jakob.
Ek is, sê God. Ek is wat Ek is. Die Here van jou Vaders tot nageslag. Ek is, wat Ek is... steeds.
Het jy al gelees van God in die Ou Testament en die Nuwe Verbond. Of God met jou praat of met Moses. Net die name verskil. Al voel jy nie werd om met God te praat. Al is dit swaar, moet jy net vertrou.
Moses sukkel om te praat - God stuur 'n Aaron, hoeveel te meer vir jou.
Ek is, sê God. Die Here God. God van Abraham, Isak. God van Jakob.
Ek is sê, God - Ek is wat Ek is. Die Here van jou Vaders tot nageslag. Ek is, wat Ek is.... steeds.
This is so beautiful, ca anyone please translate, would love to know the words x
Hi Sandra
You can ask Nos from Back 2 Basics, whatsapp him, I know he is busy in day and sometimes late at night but he will get back to you. He has a group on whatsapp where he sends videos or song for free. Tell him what you wanted maybe he can help and if someone want to be part of the B2B ask him to add you. His number 0792959405
@@sharonminnaar6655 thank you very much I will contact him
Beautiful.
Sooooo beautiful🎉
the best niel diamond revamp ever
Awesome
Back to basic
Amen!
Pragtige lied!❤ Wie sing dit?
Lana da la Rey.back to basic
Pragtig ❤
EWIG, ONVERANDERLIK, LOOF HOM