Kan nie ophou luister na hierdie lied nie, en wat n verskriklike mooi en onbevange stem van Judith Sportel. Iemand stuur nou vir my die bladmusiek uit Nederland. Ons gaan hom sing, beslis, hier op Aranos, in die Rooiduine van die Kalahari
JUST BEAUTIFUL MRS.JUDITH SPORTEL HAS GOT A WONDERFUL GIFT FROM THE LORD WHAT A VOICE I REALLY CAN WATCH THIS VIDEO MILLIONS OF TIME I LOVE NEDERLAND ZINGT SALUDOS FROM ARUBA MR.ERROL SCHARBAAY AND MR.DE VEER
Ek het nou die bladmusiek opgespoor. Dis Lied 315:1 in Geestelike Liedere (Hollands). Ons gaan dit oefen en sing hier in op Aranos in die Rooiduine van die Kalahari
Pragtig, mooi en geseënd, groete van Suid Afrika, so mooi taal Nederlands.
Kan nie ophou luister na hierdie lied nie, en wat n verskriklike mooi en onbevange stem van Judith Sportel.
Iemand stuur nou vir my die bladmusiek uit Nederland. Ons gaan hom sing, beslis, hier op Aranos, in die Rooiduine van die Kalahari
JUST BEAUTIFUL
MRS.JUDITH SPORTEL HAS GOT
A WONDERFUL GIFT
FROM THE LORD
WHAT A VOICE
I REALLY CAN WATCH THIS VIDEO
MILLIONS OF TIME
I LOVE NEDERLAND ZINGT
SALUDOS FROM ARUBA
MR.ERROL SCHARBAAY AND
MR.DE VEER
Dit is een van de liederen die mij nog steeds moed geven vooruit te kijken
Pragtig.
In alle opsigte.
Die einde van die item laat 'n mens vertroostend.
Baie dankie.
Wat n PRAGTIGE song en die Vrou se STEM 🎉🎉❤❤❤❤❤
Beautiful ♥️🌷🙏🏼
Héél erg mooi en de waarheid !
Albert.
ek sal nooit moeg word vir hierdie vrou se vertolking van hierdie pragtige lied
Ek het nou die bladmusiek opgespoor. Dis Lied 315:1 in Geestelike Liedere (Hollands). Ons gaan dit oefen en sing hier in op Aranos in die Rooiduine van die Kalahari
Geweldig!
Really beautiful! What a day that will be! God bless!
Pragtig
Verruklike stem en mooi vrou,