SUPERCAST DVD VOL 68 (DraaiFontein)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 сен 2024
  • Na ons die weer en "FishApp" bestudeer het het als goed gelyk vir n goeie hengel sessie maar dis mos hengel. Op die dag is dit koud, die wind waai erg en die vis werk nie saam nie, Maar Schalk werk n klompie planne uit om die visse te uitoorle.

Комментарии • 26

  • @jodeoncarlo9954
    @jodeoncarlo9954 2 года назад +2

    Sál so baie daarvan Hou as ek met oom Schalk eendag langs die visvang water n dag Kan spandeer,,,, Dis my harts begeerte Oom Schalk is soos n rolmodel vir my.

  • @JacobSandt
    @JacobSandt Год назад

    Of dit n tyd terug se video is
    Kom kry ek net weer n vars lessing van my Mentor Schalk
    Weer net saam geniet om weer te leer en te leer
    Dankie mooi dam lekker te lekker
    Van
    Oewerman

  • @BoermetbeesinAmerika
    @BoermetbeesinAmerika 2 года назад

    Supercast is die beste !

  • @mrrigzz7959
    @mrrigzz7959 2 года назад +1

    Jiss lank gewag vir jou ..ek sommer alklaar die video gelike maar nog nie eers gekyk nie love jou videos

  • @tiaanswanepoel835
    @tiaanswanepoel835 2 года назад +2

    Well done

  • @micaelsmit7097
    @micaelsmit7097 2 года назад

    Baie mooi oom

  • @albertlouw2520
    @albertlouw2520 2 года назад +6

    Lekker Schalla,ek geniet julle videos ongelooflik baie maak my dat ek elkedag by die water wil uitkom

  • @softangler3040
    @softangler3040 2 года назад

    Mooi 😊 👏

  • @Alexlane-f8d
    @Alexlane-f8d 9 месяцев назад

    Hoekom vang jy nooit plain mielbom sonder dip nie

  • @biancasmith7238
    @biancasmith7238 2 года назад

    Julle moet bietjie Marico Bosveld dam probeer, dis 'n baie lekker dam en hy is nou mooi vol en die visse buit lekker

  • @antondeklerkdrtony3d412
    @antondeklerkdrtony3d412 2 года назад +1

    My dam dai! is dar elke naweek goie karpe da op 140 meter met pite Stuttaford op een pit en Sniper op aner pit en tjop tjop 5kg plus mar ek sal op skuif want dai pint het bja Hak pleke

  • @pietervermeulen2112
    @pietervermeulen2112 2 года назад

    😃😀Ek was die 19de September 2021 da en ja vis verloor, en heeldag geel vis gevang. Maar nou verstaan ek ook hkm ek gister by Zaks in Vanderbilj geen fluorescein kon kry nie

  • @harrismithfishingclub
    @harrismithfishingclub 2 года назад +3

    The proof is in a pudding

  • @morrisdutoit850
    @morrisdutoit850 2 года назад

    Hi Schalk, wat het jy gebruik vir die vistok stand se bene,, en wie het die res gebou

  • @janovt1647
    @janovt1647 2 года назад +1

    Waar het oom daai boks gekry waarin die visvang katrolle in kom.

  • @jjth52
    @jjth52 2 года назад

    Hi Schalk, kan jy dalk vir ons verduidlik wat die verskil is tussen n Hard float en 'n Soft float? Behalwe nou dat die een hard is en die ander een sag 😂. Met ander woorde watter een is die better een tussen die 2?

  • @wernervanrooyen8598
    @wernervanrooyen8598 2 года назад

    Awesome Schalla

  • @pietvanwyk1208
    @pietvanwyk1208 2 года назад +1

    Hi Schalk ek geniet al jou videos en waar is Louw

  • @Juan-qv8iu
    @Juan-qv8iu 2 года назад

    Hi, Schalk ek geniet hulle vis vang baie kyk elke uitgawe
    wil net weet waar ek julle produkte kan koop in Kaap en ook wat kan ek gebruik in Breerivier by Bonnievale gaan volgende naweek soon toe

  • @weazelwyattgaming223
    @weazelwyattgaming223 2 года назад

    Oom se skoene smelt

  • @matthewvanwyk4530
    @matthewvanwyk4530 2 года назад

    Sal oom biekie by komandodrif gaan hengel by botaville sal graag wil sien wat werk goed daar en watsrr vis oom daar sal vang

  • @mariusmaritz9911
    @mariusmaritz9911 2 года назад

    Boring .

    • @BoermetbeesinAmerika
      @BoermetbeesinAmerika 2 года назад

      Het jy n probleem met iets?

    • @mariusmaritz9911
      @mariusmaritz9911 2 года назад

      @@BoermetbeesinAmerika Geregtig op n persoonlike opinie - vind dit vervelig . Nie werklik n probleem nie . Ek dink / weet egter dat ek n probleem sal he met jou .

    • @s1mpl1c1ty7
      @s1mpl1c1ty7 2 года назад

      @@BoermetbeesinAmerika los hom, hy kort n attitude adjustment