Wat kan ek glo, oor of mense kan verander? | Erediens, 26 Julie 2020

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 фев 2025
  • Dankie dat jy inskakel by ons aanlyn diens.
    Raak deel van ons Telegram groep:
    qrco.de/kgtele...
    Volg ons dienste op Kruiskyk:
    kruiskyk.tv/
    Luister na ons dienste op "podcast":
    Apple Podcasts:
    podcasts.apple...
    Spotify:
    open.spotify.c...
    Kompas Gemeente se ander Bedieninge op RUclips:
    Ontdekkers - Kompas Gemeente (3-8 jaar)
    Een Rigting - Kompas Gemeente (9-12 jaar)
    Toegee (13-18 jaar)
    Onbeperk (jong volwassenes)
    JY KAN KONTAK MAAK BY:
    13-18 jaar: Tommie Arpin - 0823426245 / tommie@kg.org.za
    19-27 jaar: Jonathan Müller - 0646586636 / jonathan@kg.org.za
    28-36 jaar: Edohan Burger - 0845700669 / edohan@kg.org.za
    37-47 jaar: Darius van der Schyf - 0728228267 / darius@kg.org.za
    48-57 jaar: Nico van As - 0829733895 / nico@kg.org.za
    58 jaar en ouer: Koos Jooste - 0842777770 / koos@kg.org.za
    Marius Malan: marius@kg.org.za
    Riaan Pelser: 082 775 7147 / riaan@kg.org.za
    Gebedsversoeke - navrae@kg.org.za
    PREEKNOTA:
    In die lewe gaan ons deur baie veranderinge en seisoene
    1Daar is ’n vaste tyd vir alles, elke ding onder die son het sy tyd: 2’n Tyd om gebore te word en ’n tyd om te sterf. ’n Tyd om te plant en ’n tyd om uit te ruk wat geplant is. 3’n Tyd om dood te maak en ’n tyd om gesond te maak. ’n Tyd om af te breek en ’n tyd om op te bou. 4’n Tyd om te huil en ’n tyd om te lag. ’n Tyd om te treur en ’n tyd om van vreugde te dans. 5’n Tyd om jou saad te saai en ’n tyd om jou saad terug te hou. ’n Tyd om te omhels en ’n tyd om weg te bly van omhelsing. 6’n Tyd om te soek en ’n tyd om te verloor. ’n Tyd om op te pas en ’n tyd om weg te gooi. 7’n Tyd om te skeur en ’n tyd om vas te werk. ’n Tyd om stil te bly en ’n tyd om te praat. 8’n Tyd om lief te hê en ’n tyd om te haat. ’n Tyd vir oorlog en ’n tyd vir vrede.
    Prediker 3:1-8 (NLV)
    Die gevaar van stilstaan
    5Maar nee, omdat jy so verhard is en in jou hart weier om tot inkeer te kom, is jy besig om vir jou ’n verskriklike oordeel op die oordeelsdag op te bou - daardie dag wanneer God, die regverdige regter, 6almal sal oordeel volgens wat hulle gedoen het.
    Romeine 2:5-6 (NLV)
    Wie hom hardkoppig teen teregwysings bly verset, stort skielik ineen. Niks kan dan weer vir hom herstel bring nie.
    Spreuke 29:1 (NLV)
    God begeer dat ons verander en groei
    17Geliefdes, julle weet dit nou vooruit. Wees dus op julle hoede dat julle nie saamgesleep word deur die dwaling van hierdie slegte mense nie. Ek wil nie hê dat julle julle eie standvastigheid verloor nie. 18Sorg liewer dat julle steeds groei in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus.
    2 Petrus 3:17-18
    Hoe kan ek verander? Waar begin ek?
    Ons glo daar is drie areas waar verandering plaasvind: harts-, denke- en dadeverandering.
    Dit begin by hartsverandering
    1. Ons kan nie uit ons eie krag ons hart verander nie.
    ”Die mens se hart is deur en deur bedrieglik en boos. Wie weet regtig hoe sleg dit is?”
    Jeremia 17:9 (NLV)
    2. Ons moet op die regte plek begin
    10”Maar Ek weet! Ek, die Here, deursoek mense se harte en geheime motiewe. En Ek gee aan almal wat hulle toekom, volgens wat hulle gedoen het.”
    Jeremia 17:10 (NLV)
    26 ”Ek gee julle ’n nuwe hart met die regte begeertes en ’n nuwe gees. Ek vat die ou hart van sonde weg en gee julle ’n nuwe, gehoorsame hart. 27En Ek gee my Gees in julle sodat julle my voorskrifte sal gehoorsaam en doen wat Ek beveel.”
    Esegiël 36:26-27 (NLV)

Комментарии • 5