Mybru jy doen dai nooit nie. Moet noe aan jou lyn vat nie die tension was te kwai met jou stok is daar nog speling.. laaat die water eerder die vis virjou byte sit maar moetie aan jou lyn vat nie bru veral by sulke groot masjiene.. better luck next time buddy hy was amper joune
Much to be learned to land big fish!
Jah neh❤
Dear Sir
Super video
❤
Aina I feel for u bud next time u land it
Big man next time when you fish cape town let me know I'm part of die strand loopers we should make a video together.... What you say
Will do so 👍🎣
Eish Bru sorry
Mybru jy doen dai nooit nie. Moet noe aan jou lyn vat nie die tension was te kwai met jou stok is daar nog speling.. laaat die water eerder die vis virjou byte sit maar moetie aan jou lyn vat nie bru veral by sulke groot masjiene.. better luck next time buddy hy was amper joune
Presies vat jou tyd en maak seker jou tackle is top notch. Speel hom met die golwe. Ma jy gaan daar uitkom. Lekker spot daai lyk soos Cape St Francis?
Sorry bud ,never ever grab the line when when you on a fish
Ek dink wat jy gese het agterna isi geskik om op youtube te post nie, sorry bru, dink jou excitement was te kwaai
Never grab your line bru sorry next time
Sorry 😔 next time never hold a fish by its line ,