Greetings from St. Paul, Minnesota. Dit is goei boere musiek mooi jonk dames. Soos ons musiek ken, dit kruis en gaan oor alle grense van fisies, emosioneel, kultureel en esteties. Julle musiek is heilwaters vir n mens se siel, end dit gaan oor die grense en die see om my hart en siel saggies aan te raak in op te lig in hier in St. Paul, Minnesota. Dit is pragtig.
En....waar is julle nuwe videos ? Al ons afrikaners in die buiteland is mal oor julle ! Julle is one lifeline !!! Julle beter n trip/ usa tour doen ! Ons brand om meer te sien en hoor! Julle is absolutely fantastic !!!
Stunning musiek dames... julle roer my hartsnare. Julle musiek is kos vir die siel. Baie dankie
So waar julle kan. Dis awesome om na julle te luister baie dankie. Prrrrragtig.
Greetings from St. Paul, Minnesota. Dit is goei boere musiek mooi jonk dames. Soos ons musiek ken, dit kruis en gaan oor alle grense van fisies, emosioneel, kultureel en esteties. Julle musiek is heilwaters vir n mens se siel, end dit gaan oor die grense en die see om my hart en siel saggies aan te raak in op te lig in hier in St. Paul, Minnesota. Dit is pragtig.
Pragtig gestel!
Is two girls are very good guest. Keep it up. I’m from Canada Ontario Canada.
Nee wat,die Engls man se voete juk nou te lekker. Well done girls julle mag ma. ❤
Lekker, lekker musiek! Ek is baie gelukkig wat ek julle musiek gevind het! Groete uit Amerika!
Lekker Lekker! Groete uit LIma Peru!
BRAVOOOOO quelles talentueuses jeunes filles ..
Ventertjies julle speel my hartsnare vlentertjies.
Excelente Interpretación 👍🇨🇱
Beautifull day it's very good Gyönyörű nap ez nagyon jó
Great picking Girls keep up with this great music Cheers best Wishes Trevor.W.Bacelli Biloela Qld Australia.
Pragtige Goeie vingers, Lekker om NA teluister
Pragtige Musiek. Dankie Hou so aan, ASSEBLIEF
absolutely amazing talent, my heart longs for the good ole days back in South Africa....
Mooi man! Hou so aan. Julle speel pragtig!Daar wag 'n wonderlike toekoms op julle.
Ja man !!! Dankie Ventertjies, julle kén van.
Super les filles. Bravo a vous
Awesome music
Super,Ladies,danke füs hochladen,Daumen hoch.
Another fabulous tune from these talented girls, great to listen to
Mag n soutie die snaare like?
That's Red River Rock which is pop music. Red River Valley is the traditional folk song outta Texas.
Bravo et merci Du centre France Limousin
Lekker music 🎶🎼😀🎵🎵🎵🎵🎵
Beautiful
ventertjies julle orkes is mooi
Mooi!
Julle speel werklik baie mooi. Ek kan ure hierna luister
baie mooi ek wil ook ao speel asb kan jul my ook leer barend
Lindo!! Parabéns e obrigado por postar.
En....waar is julle nuwe videos ? Al ons afrikaners in die buiteland is mal oor julle ! Julle is one lifeline !!!
Julle beter n trip/ usa tour doen ! Ons brand om meer te sien en hoor!
Julle is absolutely fantastic !!!
YSTERTJIES 🎼🎼🎼🎼🎼🎸🎸🎸🎸🎸💃💃💃💃
Beautiful👌🥳
Speel meer van worsie visser die legend
Wonderlik.
Julle kan maar. Pragtig. Mooi om te sien sulke talent kom nog op.
Oom Dawid. Australia
Pragtig
❤
Excellent music but please try to smile, enjoy what u doing.
glimlaag aaii
Wonderlik!
❤️❤️❤️
Well done
awesome
Nee wat julle mag maar hoor!!!
🎵🎵🎵🎵🎵🎵🎵🎼🎼🎼🎼🎶🎶🎶🎶🎶🎶🎶😀
Cool
👍🥳🥳🥳
Julle speel mooi die gitaar
Julie zijn poepje goed hoor, hou de moed er maar in. Groeten van North Carolina .
joh dis mooi. hou aan speel
Julle mag maar