You and nax introduced yourselves afew years ago at a club called origin to my brother and I ,you guys were funny af showing off your drip in durban 😄 im 32 and never pick up die taal , I kyk praating . Even though my Afrikaans is nowhere the show takes me somewhere. Inspires me too . Keep it up guys thanks
Dit is die reine waarheid dat Pretoria/Johannesburg se vis in baie gevalle varser is as die vis in die Kaap. Die local supply in die Kaap is nie groot genoeg om al die restaurante daar te voed nie omdat baie vis uitgevoer word en die groot aanvraag. So ja, baie van die Kaap se vis kom wel ook van Mosambiek af.
Eerstens, die zaab-toetslopie-5-dag-krieket game, sal die eerste een wees wat ek kyk . Tweedens, krieket is surprisingly gangster. Derdens, wat de moer doen julle met tennisballe on set? Laastens - "werk" - LOL! Biggest fact - don't be bang! Opsommend, daar was 'n k*k lekker current!
Hulle gaan n paar pac-man tennis balle vir Rassie moet kry want hy is n absolute yster op die krieket veld. En seemingly n moerse chilled dude van die veld af. Love die sportsmense op Praating!
Brilliant show boys, julle het hom geklobber! Hilarious en engaging maar Peach jou vis storie klink fishy... I&J en ander groot ouens haal baie vis hier uit die Weskus
@@VANPLETZEN maar good point, ekt al gesien dan verkoop hulle sulke pap snoek hier lanks die pad... So jy is nêrens guaranteed van 'n fresh vis nie. In my ervaring is ocean basket lekker (amper)enige plek!
"51:21" was it a tbj or a gbj? Perhaps a sbj? Ek hou van voelkuik baie ook, especially sipping on a hot cup of sum summing. good knock Rassie,1million *not out
Dis ook nie altyd waar nie. Daar is nie 'n groot genoeg local supply om al die restaurante te voed daar nie, so baie van die Kaap se vis kom ook maar van Mosambiek af.
Daars die probleem. Moenie by die commercial chain stores vis eet nie man! Jy weet mos hulle gee net om oor een blerrie ding!! Eet by die local restaurant wat local vars kabeljou bedien! Ek dink daars nogsteeds n moerse disconnect tussen restaurante en die vissersbote. Want hulle kry baie keer baie lae pryse vir hulle vis weens n oorvloed vis en n te-klein mark. Ons moet die twee beter connect!
I dink any groot philosopher like Groothond that likes to dink needs to ervaar space one day. You hate the billionaires now, but I think your whole lewe would change if you could see the aarde from space.
Wag net tot Rassie sien hoe lyk my arms oor 2 maande van nou af!! Mind pushups son!
As dit nou nie vir die show was nie, het ek nooit geweet wie Rassie is nie... Well done on broadening my horizons!!
You can see Rassie was dinking bout shining that aardbol there for n oomblik 🌍
Jis kan nie help but love ou Rassie.
And who would've known, such a droog maar lekker sense of humour.
Great gas! Kry asb vir Schalk Burger of Pieter-Steph du Toit!
Het onlangs op jul kanaal afgekom en binge watch die kak uit dit uit! Groete uit Nieu-Seeland
Did we just witness a bromance blossoming 😆
Honestly best episode ive watched!!!
This was groot praating!
Yes yes yes !!! Ek het hierdie episode baie geniet. Dankie.
Brilliant julle bly maar Ysters...beste Talkshow online..............ever...ever........
You and nax introduced yourselves afew years ago at a club called origin to my brother and I ,you guys were funny af showing off your drip in durban 😄 im 32 and never pick up die taal , I kyk praating . Even though my Afrikaans is nowhere the show takes me somewhere. Inspires me too . Keep it up guys thanks
Next up idees: Eben Etzebeth, Dricus du Plessis, Ernie Els, Naas Botha.
Special feature: Rassie Erasmus.
@GrootHond! Please do a praating with Jeremy Loops! or even Nicholis Louw
Can we get n video met all the big facts of season 1 en dalk na season 2 met al season 2 sin ens ens ens??
That is a BIG JOB! hahaha
@@VANPLETZEN sit dit in n EP. Soos daai Allen Watts songs
@@VANPLETZEN ek believe in julle GOEIE team!! 😂
Kry vir my die grootste kosblik!
Great show!
Perfeksie
Lekker show boys. Julle al gedink om die show te live stream? Dan kan viewers dalk vrae by dra.
Brilliant
Uitstekend! Liefde uit Tampa, Fl 🇺🇸
Well done! Moot mense! Totiusdal 🍻🤘🏻
Dit is die reine waarheid dat Pretoria/Johannesburg se vis in baie gevalle varser is as die vis in die Kaap. Die local supply in die Kaap is nie groot genoeg om al die restaurante daar te voed nie omdat baie vis uitgevoer word en die groot aanvraag. So ja, baie van die Kaap se vis kom wel ook van Mosambiek af.
just before the break there groot hont hap trerug, i like it. the ratte draai XD
Julle moet vir Dricus du Plessis op kry sal one hell of a episode wees 😂🔥
No doubt!
Eerstens, die zaab-toetslopie-5-dag-krieket game, sal die eerste een wees wat ek kyk . Tweedens, krieket is surprisingly gangster. Derdens, wat de moer doen julle met tennisballe on set? Laastens - "werk" - LOL! Biggest fact - don't be bang! Opsommend, daar was 'n k*k lekker current!
Ek bly nou in die UK, maar Moot in my hart!! Lekker gelag vir die show!
Jinne, ek ook!
Two world colliding!!
Awkward and funny. Wonder hoeveel keer in die show Rassie sy woorde mooi getel het!
Hulle gaan n paar pac-man tennis balle vir Rassie moet kry want hy is n absolute yster op die krieket veld. En seemingly n moerse chilled dude van die veld af. Love die sportsmense op Praating!
❤❤❤
Hkm oo zabefluten bly dit vra vir password?
Ek's meer as 'n dag laat, maar FOK die episode was awesome. Kinda awkward, kinda cringey, but P03S awesome!
EK LOVE Dinking !! As 'n tree 'n wortel het, wat het 'n carrot?
As julle nog athletes gan doen sal die cool wees om Dricus du Plessis op die show te sien
S.3 is sy kak gebook!
My man rassie has a pair of fresh tekke
Kry asb vir Steve op die show
Poes cool!
Lekker Rassie en Peach!
Vis kom van die see af.
04:20 tot 04:56 is comedy gold.
gee die man 'n zaab, msp xD
KLÔBBBBER 🤣⚡🏏🚀
Een van die beste woorde in Afrikaans, hands down!!
Rassie lost his traan kliere in the oorlog. Now huiling is not his thing.
"Klamfontein"!!! hahahahaha
Great show with some great mense 💥keep dit going Groothond en Nax
Imagine being hit in the Ballas terwyl jy Duk gezaab is. That's when the Lekkanis is net te veel.
Abantu Cofffie Respect
Hierdie show kort KAK baie viewers. Dit is n fokken sonde dat dit so klein subscriber base het. Praating ROCKS!
😂😂😂😂 Voëlkykers
Jou pa se vis is van Mozambique af!
Hahahahahahaha
Why can I only see your King in the close ups ? 🤣 Are you trying to truuk us🤣
he is agter my stoel, you can't kyk at the king for too long, too much krag. close ups only
Rassie laat my dink aan Benedict Cumberbatch nogal
Battlefield Counterstrike
08:05 tot 08:13 was bitter awkward gewees 😂
Selfs nie n abnormale ou nie... hahahaha!
Sal dit baie moeite wees om subtitles op te sit. Ek love jou show
Lovit. Hier kom die sportmanne ook
Kry in the groot lekker ou Schalk Burger
Space travel is free for everyone bru!
Brilliant show boys, julle het hom geklobber! Hilarious en engaging maar Peach jou vis storie klink fishy... I&J en ander groot ouens haal baie vis hier uit die Weskus
I stand corrected :) hahaha
@@VANPLETZEN maar good point, ekt al gesien dan verkoop hulle sulke pap snoek hier lanks die pad... So jy is nêrens guaranteed van 'n fresh vis nie.
In my ervaring is ocean basket lekker (amper)enige plek!
Jis, wat 'n lekke ou
Ek kan die Groot Honne🐕 help as dit kom by Solar. Laat ons chat 🙌🌞. Great great Episode, Legehnes!!
I am spaaring :)
Enjoy rerig dat jy die pre-conceptions wat almal het van mense. Squash en persoonlikheid voorstel
"51:21" was it a tbj or a gbj? Perhaps a sbj? Ek hou van voelkuik baie ook, especially sipping on a hot cup of sum summing.
good knock Rassie,1million *not out
Murphy in Robocop speel cricket
😂😂😂😂
57:00 they just start riding mekaar🤣
😂
So jy tel me that vis is varser Nader aan Mozambique. My life is a lie.
Peach het gese ons moet fact check. "Not everything that you read on the internet is true" - Abraham Lincoln
@@burgerkentfoster8584 🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
Daars nie vis varser as in die kaap nie tjom!
I stand corrected. Maar al Ocean basket se vis is ewe vars haha
Dis ook nie altyd waar nie. Daar is nie 'n groot genoeg local supply om al die restaurante te voed daar nie, so baie van die Kaap se vis kom ook maar van Mosambiek af.
Daars die probleem. Moenie by die commercial chain stores vis eet nie man! Jy weet mos hulle gee net om oor een blerrie ding!! Eet by die local restaurant wat local vars kabeljou bedien!
Ek dink daars nogsteeds n moerse disconnect tussen restaurante en die vissersbote. Want hulle kry baie keer baie lae pryse vir hulle vis weens n oorvloed vis en n te-klein mark. Ons moet die twee beter connect!
En dalk meer vrieskaste installeer vir snoek en geelstert wat hier rond is oorvloed is sekere tye van die jaar
Waneer Meat Meets Meat it should only be in geMeenskap...not in geVreetskap!
poes af gelag terwyl ek hoog is
I dink any groot philosopher like Groothond that likes to dink needs to ervaar space one day. You hate the billionaires now, but I think your whole lewe would change if you could see the aarde from space.
'n LBJ is 'n KBB in Afrikaans. Klein Bruin Bliksem.
Maar ook cringe hene
Jys seker nuut hier
Is die guests nie veronderstel om actually ‘n persoonlikheid te hê nie ? 🤷🏻♂️
ruclips.net/video/lhgylE0N_dY/видео.html
Ek was in Affies (feat AB(c)DE Villiers)
Dankie vir die shout-out 😜