Ek het Vir 17 jaar tik gerook.Dit was die ergste tyd in my lewe..Vandag rook Ek niks Nie eers n sigaret Nie.Ek het my lewe Vir die Here gegee.Deur Sy genade is Ek veelos van daai duiwel.Mense daar is hoop .. JESUS is die hoop.Ek is n lewendige getuie Vir Christus.❤😊

Yoh dis hewige sake die broe. Dankie vir die kwaai video ma se kind
Goeie Story boeta🎉
Darling Weskus ❤
No rehab can help a person you can only help your self
Tik is bad.