Steve's dam : Family weekend fishing trip

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 сен 2024
  • We spend a weekend at a local farmers dam called steve. We thought we will bring you all along for the adventure.
    If you want to get in contact with us send us a message on our Facebook page: www.facebook.c...
    For more about the venue call: Elsa Rautenbach 082 850 2944

Комментарии • 12

  • @smilodon2288
    @smilodon2288 6 месяцев назад +3

    baie goeie video maater , keep up the good work

  • @francoispieterse7371
    @francoispieterse7371 6 месяцев назад +2

    Onthou carpcare,weeg vis in die net.

    • @HookedforLife360
      @HookedforLife360  6 месяцев назад +1

      Ons sal dit verseker volgende keer toepass, Daai was die enigeste vis wat ons nie met die net geweeg het nie.

  • @FreddieStrydom
    @FreddieStrydom 5 месяцев назад +1

    Hi , kan ek ook vra vir meer inligting oor die dam . Sal ook graag wil besoek . Dankie

    • @HookedforLife360
      @HookedforLife360  5 месяцев назад +2

      Goeie dag, julle kan gerus vir Elsa Rautenbach skakel op 082 850 2944, Sy is een van eienaars van die dam.

  • @NWvanWykbowhunting
    @NWvanWykbowhunting 6 месяцев назад +2

    Kan jul dalk kontak besonderhede deel van die venue? Sal dit graag wil besoek

    • @HookedforLife360
      @HookedforLife360  6 месяцев назад +1

      Goeie dag, ek het vir jou n email gestuur oor die venue.

    • @NWvanWykbowhunting
      @NWvanWykbowhunting 6 месяцев назад +1

      @@HookedforLife360 Dankie sal wag vir die epos

    • @HookedforLife360
      @HookedforLife360  6 месяцев назад +1

      @@NWvanWykbowhunting Ek het reeds die email aan gestuur, het jy niks ontvang nie?

  • @EwaldEllmann
    @EwaldEllmann 4 месяца назад +1

    Naand se. Waar is die dam geleë? Asb

    • @HookedforLife360
      @HookedforLife360  4 месяца назад +1

      Goeie more, Die dam is so +- 30 km uit ermelo uit op n boer se plaas.