Regskenner vertel hoe boere veediewe op hul grond moet hanteer

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 22 окт 2024

Комментарии • 11

  • @rudiposthumus7798
    @rudiposthumus7798 6 месяцев назад +1

    Baie lang storie kort, jy mag nie regtig jou diere of eiendom beskerm nie. Jy mag teoreties jou eie of ander se lewe "beskerm" maar jy gaan waarskynlik met jou vryheid daarvoor boet indien jy sou probeer. Ons almal weet wat die situasie is.

  • @pietschoonbee6109
    @pietschoonbee6109 6 месяцев назад +2

    Ek bedoel naand almal en Roelf

  • @pietschoonbee6109
    @pietschoonbee6109 6 месяцев назад +1

    More almal en Roelf van Otavi

  • @cobushopley416
    @cobushopley416 6 месяцев назад

    More

  • @brayrabie4620
    @brayrabie4620 6 месяцев назад

    In die ou dae is veediewe gehang.

  • @hennietraut8012
    @hennietraut8012 6 месяцев назад

    More ek loer vinnig in oppad werk toe

  • @chrispitout63
    @chrispitout63 6 месяцев назад

    Shame man,gee maar die vetste skaap vir hulle en skiet jou eie skape dood,hou so 2 vir jouself binne die huis😢.