Dagbreek: Kos is op die Tafel -Lochner de Kock, Frikadelle

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 окт 2024

Комментарии • 5

  • @radartree
    @radartree 6 лет назад +1

    Uitstekend! Wat veral goed is, is die idee om die vleis te "rek" met wortels en uie - want nie almal het altyd geld vir baie vleis nie. Dit is 'n resep wat lekker is sonder om duur te wees. Baie dankie Lochner.

  • @MarkdeScande
    @MarkdeScande 6 лет назад +2

    Lekker #Afrikaans WoW ek mis die show het dit altyd ge kyk to dit nog op TV was Trots #SouthAfrica

  • @redeemablesoul
    @redeemablesoul 6 лет назад +1

    Dankie but die resep...ek maak dit vandag

  • @elzaninel6063
    @elzaninel6063 10 лет назад +1

    Kan jy vir ons asb die presiese hoeveelhede gee?

  • @amaral9053
    @amaral9053 5 лет назад

    Wanneer een Nederlander duits praat op zijn eigen manier