As christene saam bly voor hulle trou...
HTML-код
- Опубликовано: 7 фев 2025
- Kan 'n Christen saam met hulle boyfriend of girlfriend bly? Is dit 'n sonde om saam te bly voor julle getrou het? Wat sê die bybel van saambly?
VOLG MY VERNUWEHARTE INSTAGRAM
@vernuweharte
VOLG PETRA OP INSTAGRAM
@petraansie
LIKE ONS OP FACEBOOK
/ vernuweharte
Dit is n sonde in God se oe om saam te bly voor die huwelik.God het die huwelik INGESTEL.1Kor 6.9 As Jesus gedink het om saam te bly sou Hy dit in die woord genoem het.Johannes 4:16