Not to say ANYTHING bad about Willem, but, when it comes to Tarryn, she could harmonise with my food processor. Such a schoolboy crush on this lady. But I do love your work Willem. Dit wys net weer heirdie taal is f'in amazing!
Sometimes there are Afrikaans songs that are just nice to even a non-Afrikaner...and non-white for that matter 🙂 I stumbled upon this jam yesterday on Jacaranda fm. Twas just a rare hour of me tuning into a station that isn't talk radio. Nice song, this.
Pragtige lied met ware woorde. Iets wat ek wyle terug gehoor het: "Life isn't forever, but love is." Welgedaan Willem & Tarryn. As 'n liefhebber van dans het jul my meegesleur met passies in my gedagtes.
Liefde is blind Liefde verdien Meer as die beeld Wat die oog ons laat sien Liefde is mooi Dit het geen prys Al het ons niks Het jy vir my gewys Liefde soos die Sal ons nie Van mekaar kan skei nie Liefde soos die Sal ons Nooit ooit weer kry nie Sterker Weet ek Ons twee saam is beter Oor en oor Weer van voor Sal ek kies 'N Liefde soos die
Vers 2] Vir beter het Twee harte oop Vir ewig saam Dit aan mekaar beloof [Koor] Liefde soos die Sal ons nie Van mekaar kan skei nie Liefde soos die Sal ons Nooit ooit weer kry nie Sterker Weet ek Ons twee saam is beter Oor en oor Weer van voor Sal ek kies ‘n Liefde soos die [Vers 3] Wat stukkies op sal tel As jy voel jy’s gebreek Wat jou vang voor jy val Die vlerke vir jou wees Met hart en mond sweer ek Om net vir jou te leef Myself te gee
[Koor] Liefde soos die Sal ons nie Van mekaar kan skei nie Ons sal dit Nooit weer kry nie Ons sal dit Nooit weer kry nie Liefde soos die Sal ons nie Van mekaar kan skei nie Liefde soos die Sal ons Nooit ooit weer kry nie Sterker Weet ek Ons twee saam is beter Oor en oor Weer van voor Sal ek kies ‘n Liefde soos die
Not to say ANYTHING bad about Willem, but, when it comes to Tarryn, she could harmonise with my food processor. Such a schoolboy crush on this lady. But I do love your work Willem. Dit wys net weer heirdie taal is f'in amazing!
This is soon beautiful am not even Afrikaans.. but I love it I think Afrikaans music is underrated ..here in Namibia
Thank you for the compliment. Appreciated.
Sometimes there are Afrikaans songs that are just nice to even a non-Afrikaner...and non-white for that matter 🙂 I stumbled upon this jam yesterday on Jacaranda fm. Twas just a rare hour of me tuning into a station that isn't talk radio. Nice song, this.
Thanks. Their is gifted artists of all groups in South Africa!!!
Al verloor ons alles, ons het nog mekaar, die soort liefde hou, ek en manlief amper 21 jaar saam en 20 jaar getroud, mooi lied
I Love this song, first heard it on Jacaranda fm 94.2, I'm so in love with Afrikaans Music 💞
Pragtige lied met ware woorde. Iets wat ek wyle terug gehoor het: "Life isn't forever, but love is." Welgedaan Willem & Tarryn. As 'n liefhebber van dans het jul my meegesleur met passies in my gedagtes.
Love die song eks nie groot op Afrikaanse musiek nie daar is paar kunstenaars wat ek van hou en die song is awesome .
How to learn Afrikaans in 1 nyt.tarryn's got me hooked
Sjoe Willem is so pragtig. So onregverdig dat een mens so mooi is 😭
Dit l sat my ook dink na my trou dag di song rock it's a great song
Dis so mooi mooi ek like jou liejies 🎶🎵🎤ek sing dit al nou van luan erasmus🎤
wow! Im amazed at this song, keep it up guys.😍👌👍💯🎶
Dus amazing ❤️hou aan jukle twee👌🏼julle sing amazing lief jul so baie
Wow definitief n treffer so mooi.
Wow.... Hoendervleis mooi!!
Liefde is blind
Liefde verdien
Meer as die beeld
Wat die oog ons laat sien
Liefde is mooi
Dit het geen prys
Al het ons niks
Het jy vir my gewys
Liefde soos die
Sal ons nie
Van mekaar kan skei nie
Liefde soos die
Sal ons
Nooit ooit weer kry nie
Sterker
Weet ek
Ons twee saam is beter
Oor en oor
Weer van voor
Sal ek kies
'N Liefde soos die
Vers 2]
Vir beter het
Twee harte oop
Vir ewig saam
Dit aan mekaar beloof
[Koor]
Liefde soos die
Sal ons nie
Van mekaar kan skei nie
Liefde soos die
Sal ons
Nooit ooit weer kry nie
Sterker
Weet ek
Ons twee saam is beter
Oor en oor
Weer van voor
Sal ek kies
‘n Liefde soos die
[Vers 3]
Wat stukkies op sal tel
As jy voel jy’s gebreek
Wat jou vang voor jy val
Die vlerke vir jou wees
Met hart en mond sweer ek
Om net vir jou te leef
Myself te gee
[Koor]
Liefde soos die
Sal ons nie
Van mekaar kan skei nie
Ons sal dit Nooit weer kry nie
Ons sal dit Nooit weer kry nie
Liefde soos die
Sal ons nie
Van mekaar kan skei nie
Liefde soos die
Sal ons
Nooit ooit weer kry nie
Sterker
Weet ek
Ons twee saam is beter
Oor en oor
Weer van voor
Sal ek kies
‘n Liefde soos die
Very beautiful song there voices fit by each other
Wow so stunning song julle twee. Love dit. Well done.
Wow amazing....Love this song ❤
WOW! Wat ñ beautiful lied 🎵🎶🎤
Sooo mooi!!
Woow hoendervleis ❤️
Mooi song 🎉🎉🎉
Stunning song
WOW, , beautiful!!
Stunning. Liedjie
Beautiful song🤗🙂
Pragtige song, met baie mooi woorde.....
Baie mooi liedjie!!
Fantastiese song. Baie geluk julle. Ek hoop hy maak sommer baie geld vir julle
Stunning😻
Dis soo mooi liedjie! Die aesthetic is super mooi!
Stunning liedjie
Baie cool. Well done!
Love Willen Botha
Dis pragtig wow , sou graag hom ook op my troudag wou inkorporeer het❤️🌹
Love it!! ❤️
Loves from Turkey
LOVE dit
Pragtige liedjie! ♥️⚘
My magtig maar die is pragtig 😍
LOVE die song en video!!!
Beautiful song en video julle! Love julle! ❤
Beautiful
Amazing video..
Baie mooi julle. :)
#SPAM van 'n FAN.
Pragtig!
Dis so mooi en stunning :)
Mooiste.. Woorde.. Dit. Gee.
My
. Hoendervleis..
Ek love die sons
Wow julle sing so mooi saam sjoe julle stemme pas so pragtig saam en willem begin so mooi sing al sy liedjies is mooi
Liefde soos dié sal ons nie van mekaar kan skei nie
Mal oor die liedjie 😍❤️
Willem ht ñ wonderlike stem.
Pragtig willa
mooi song neef
well done
Dit is so mooi liedjie en video, julle stemme pas mooi bymekaar
Salrene 👍👍👌👌👌
Ongelooflik julle 2! Hou aan top musiek maak! Groete vanuit Rustenburg.
🥰🥰❤️👍👍👍
Snaaks hoe smaak verskil. Nee, nie my tipe nie. Soetsappig geskreeu.
Mal julle lied❤
Ek will mar net se Julle het baie mooi stemme
dié, met 'n aksent.
Maak j nog musiek
ChrizanBezuidenhoutr
Baie baie mooi en julle stemme pas pragtig. Puik