IZAK DAVEL - Vreesloos (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 окт 2024
  • Izak Davel is oral: in die hoofrol van 'n fliek, 'n hartebreker in 'n sepie en 'n verleier op CD! Alles wat hy aanpak, doen hy vreesloos. Daarom noem hy sy jongste album vir EMI bloot Vreesloos. Die rockpolsende titelsnit - Vreesloos - is die pennevrug van Andries Botha. Vir dié album het hy - in samewerking met Byron Kuntz - die liedjies Baby, Oomblik, Waar is jy?, By jou bly en Asemrowend geskryf. "Die album gaan oor die dinge wat ek ken en ervaar."
    / izak.davel

Комментарии • 15

  • @biancaburger8265
    @biancaburger8265 2 года назад +1

    Bly steeds great song Izak rock on!

  • @henkmouton9727
    @henkmouton9727 2 года назад

    Great song

  • @rynoburger2845
    @rynoburger2845 Год назад

    2023 nogsteeds vreesloos😊

  • @Deovolenteish
    @Deovolenteish 12 лет назад +1

    Baie dankie Izak, ek is stukkend v binne, en buite, my familie gaan deur baie moeilike dinge, die 1 na die ander. As dit kom by jou kinders dan bly jy altyd op jou knee, partykeer staan ek nie eers op nie, letterlik, my liggaam kan nie meer nie, maar na die naweek het ek besluit dat dit tyd is om op te staan en aan te gaan, verlede te vergeet, en my kinders gaan heel ander kant uitkom, so ook ek. Hierdie song sal ek altyd in my hart dra, jy en jou vrou gee 'n mens sommer weer nuwe insperasie.

  • @MsSons13
    @MsSons13 12 лет назад +2

    Izak...baie dankie vir die song! Ek is onlangs uit 'n baie ernstige verhouding. Jy het so pas my inspirasie geword om weer op te staan en die lewe voluit te geniet!! Dis amazing!

  • @mieliefishify
    @mieliefishify 13 лет назад

    oh awesome , het die song al op die radio RSG gehoor maar nie geweet dit hy wat dit sing nie , ja nee vele talente die man . hy laat my dink aan Adam Lambert om een of ander rede :) nie dat hy skeef is nie maar dat hy so mooi is :)

  • @Serzje
    @Serzje 12 лет назад

    Baie dankie vir hierdie liedjie. Ek het dit gespeel by ouma se roudiens, "Ek sal nie uitstap sonder merke" (sy het nogals baie merke gehad deur haar val en haar dun vel), baie mooi en baie toepaslik.

  • @Velmontful
    @Velmontful 12 лет назад

    Jy's n sad mens (aka - TheWynkan), kan jy nie meer liefde voel nie, voel jammer vir jou, "abused child perhaps...??? Ek dink dis n stunning song, en daar is n storie daar agter wat selfs n harteloose mens soos jy kan raak...♥♥♥

  • @francoisengelbrecht2412
    @francoisengelbrecht2412 5 лет назад +1

    Baie goeie lied, het dit nou geniet ! Hou aan sing jy kan !

  • @edsonbravim
    @edsonbravim 10 лет назад

    mal oor die song!!

  • @lelanimeyer9294
    @lelanimeyer9294 11 лет назад

    Stunning absoluut mal oor die song!!

  • @kerstboom2
    @kerstboom2 13 лет назад

    superrrrrr

  • @01giddy
    @01giddy 13 лет назад

    Just Love it !!!!!!!!!!!!!!

  • @Allamazz11
    @Allamazz11 13 лет назад

    Cool video!