Dit maak soveel sin, die mansmense meen altyd hulle is die middelpunt van die heelal en ons moet soos satelliete om hulle wentel - onderhandelde vryheid is noodsaaklik vir geestelike en emosionele oorlewing, 'n pragtige lied so mooi gesing!
Sjoe, ek was 4 toe Rina Hugo hierdie die eerste keer gesing het. Soveel sorgelose vryheid gehad. Rina Hugo was saam my Ma op skool, Hoër Meisie Hugenote, Springs. My Ma het in 1968 daar gematrikuleer, as ek reg onthou twee jaat na Rina Hugo.
Treffers, parades met MISS Rina goue tye,❤❤besliss 🎉herleef
Not steeds my gunsteling na soveel jare pragtige lied.🌿🌹🌹🌹💝💝💝💝
Uit Suid-Afrika. Dankie Mike vir die deel. Sy het 'n engel stem. Advertensies ontsettend irriterend You Tube 😢😢
Mooi vertaald naar het zuid afrikaans,en ook heel mooi uitgevoerd🎉❤❤❤❤😊😊
Dit maak soveel sin, die mansmense meen altyd hulle is die middelpunt van die heelal en ons moet soos satelliete om hulle wentel - onderhandelde vryheid is noodsaaklik vir geestelike en emosionele oorlewing, 'n pragtige lied so mooi gesing!
Pragtig!!! Dankie hiervoor.
Ai, so baie, mooi neh....
Pragtig! Sjoe!! Waars die jare heen??
Het is een mooie wens/droom, jammer de mens leert niet. Esther 🌹🌹
Min wat al die oktane kan sing, en onder en bo so mooi, baie geseend!!
Sjoe, ek was 4 toe Rina Hugo hierdie die eerste keer gesing het. Soveel sorgelose vryheid gehad. Rina Hugo was saam my Ma op skool, Hoër Meisie Hugenote, Springs. My Ma het in 1968 daar gematrikuleer, as ek reg onthou twee jaat na Rina Hugo.
Ai, dis so mooi.
Sy was is en Sal altyd die mooiste beste bly
Jy het verkeerd gelees/verstaan...
Bring wonderlike herinneringe terug van laerskooldae wat ek na haar kasset geluister het in die kar. Die goeie ou dae
Ek was 13jaar oud. Wonderlike jare.
Be careful what you wish for .....
So uit 'n vrouehart ...
Dis tog nie te veel gevra.....
Werk alby kante roe!
Sulke fantastiese opname. Deesdae klink alles fake!
Se jy so beletdig jy haar so😢