Je-ani Swiegelaar & Germandt Geldenhuys

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 фев 2025
  • Je-ani Swiegelaar en Germandt Geldenhuys gesels in hierdie episode van In Praktyk oor die hartoorplanting-storielyn wat tussen 2023 en 2024 in BINNELANDERS afgespeel het en waarvan hulle karakters, Naomi en Louis Koster, deel was. "Wat sal jy doen as jy voor 'n keuse te staan kom om 'n hart onwettiglik te bekom?", en "Dink jy ware liefde oorwin alles?" is van die vrae wat hulle mekaar vra.

Комментарии •