Lirieke/Lyrics AF & EN Afrikaans Wat is in ‘n soen dat jy dit net wil doen? Jy ken daai steal my asem weg gevoel En as jy nader kom val ek oor my tong My knieë lam ek sukkel om te staan Want jy’s te goed om waar te wees En kan jy ook die tekens lees? As ons lippe raak en jou mond met myne praat Weet ek jy is net vir my gemaak Wat ek voel is eg deur die goed en deur die sleg Soen my weer want jy soen alles reg Jy sê dit met jou mond my voete vat nie grond Ek het so bitter hard vir jou geval Ek het my hart verloor weer by jou opgespoor Dit was die moeitewerd ja oor en oor Want jy’s te goed om waar te wees En kan jy ook die tekens lees? As ons lippe raak en jou mond met myne praat Weet ek jy is net vir my gemaak Wat ek voel is eg deur die goed en deur die sleg Soen my weer want jy soen alles reg Ek kan nie ophou nie Ek kan nie ophou dink aan hoe jy my laat voel, ek weet pressies wat jy bedoel Ek kan nie terughou nie as dit kom by jou nie Want alles in my sê ek moet As ons lippe raak en jou mond met myne praat Weet ek jy is net vir my gemaak Wat ek voel is eg deur die goed en deur die sleg Soen my weer want jy soen alles reg As ons lippe raak en jou mond met myne praat Weet ek jy is net vir my gemaak Wat ek voel is eg deur die goed en deur die sleg Soen my weer want jy soen alles reg Soen my weer want jy soen alles reg English: What is it about a kiss that makes you want to do it? You know that steal my breath away feeling And when you come closer I fall over my tongue My knees are weak, I have trouble standing Because you're too good to be true And can you read the signs too? When our lips touch and your mouth talks to mine I know you were made just for me What I feel is real through the good and through the bad Kiss me again because you kiss everything right You say it with your mouth my feet don't touch the ground I fell so bitterly hard for you I lost my heart and traced it back to you It was worth it over and over again Because you're too good to be true And can you read the signs too? When our lips touch and your mouth talks to mine I know you were made just for me What I feel is real through the good and through the bad Kiss me again because you kiss everything right I can't stop I can't stop thinking about how you make me feel, I know exactly what you mean I can't hold back when it comes to you Because everything in me says I must When our lips touch and your mouth talks to mine I know you were made just for me What I feel is real through the good and through the bad Kiss me again because you kiss everything right When our lips touch and your mouth talks to mine I know you were made just for me What I feel is real through the good and through the bad Kiss me again because you kiss everything right Kiss me again because you kiss everything right
Ek het hirdie musiek net nou gevind, maar dis alreeds my favorite, en ek's self nie Afrikaans nie😁😅
Lirieke/Lyrics AF & EN
Afrikaans
Wat is in ‘n soen dat jy dit net wil doen?
Jy ken daai steal my asem weg gevoel
En as jy nader kom val ek oor my tong
My knieë lam ek sukkel om te staan
Want jy’s te goed om waar te wees
En kan jy ook die tekens lees?
As ons lippe raak en jou mond met myne praat
Weet ek jy is net vir my gemaak
Wat ek voel is eg deur die goed en deur die sleg
Soen my weer want jy soen alles reg
Jy sê dit met jou mond my voete vat nie grond
Ek het so bitter hard vir jou geval
Ek het my hart verloor weer by jou opgespoor
Dit was die moeitewerd ja oor en oor
Want jy’s te goed om waar te wees
En kan jy ook die tekens lees?
As ons lippe raak en jou mond met myne praat
Weet ek jy is net vir my gemaak
Wat ek voel is eg deur die goed en deur die sleg
Soen my weer want jy soen alles reg
Ek kan nie ophou nie
Ek kan nie ophou dink aan hoe jy my laat voel, ek weet pressies wat jy bedoel
Ek kan nie terughou nie as dit kom by jou nie
Want alles in my sê ek moet
As ons lippe raak en jou mond met myne praat
Weet ek jy is net vir my gemaak
Wat ek voel is eg deur die goed en deur die sleg
Soen my weer want jy soen alles reg
As ons lippe raak en jou mond met myne praat
Weet ek jy is net vir my gemaak
Wat ek voel is eg deur die goed en deur die sleg
Soen my weer want jy soen alles reg
Soen my weer want jy soen alles reg
English:
What is it about a kiss that makes you want to do it?
You know that steal my breath away feeling
And when you come closer I fall over my tongue
My knees are weak, I have trouble standing
Because you're too good to be true
And can you read the signs too?
When our lips touch and your mouth talks to mine
I know you were made just for me
What I feel is real through the good and through the bad
Kiss me again because you kiss everything right
You say it with your mouth my feet don't touch the ground
I fell so bitterly hard for you
I lost my heart and traced it back to you
It was worth it over and over again
Because you're too good to be true
And can you read the signs too?
When our lips touch and your mouth talks to mine
I know you were made just for me
What I feel is real through the good and through the bad
Kiss me again because you kiss everything right
I can't stop
I can't stop thinking about how you make me feel, I know exactly what you mean
I can't hold back when it comes to you
Because everything in me says I must
When our lips touch and your mouth talks to mine
I know you were made just for me
What I feel is real through the good and through the bad
Kiss me again because you kiss everything right
When our lips touch and your mouth talks to mine
I know you were made just for me
What I feel is real through the good and through the bad
Kiss me again because you kiss everything right
Kiss me again because you kiss everything right
Ek kan nie ophou luister nie
Luister die een net swakker kwaliteit maar die jam bly dieselfde