Tyd vir oorspronklikheid.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Tyd vir oorspronklikheid
    'n Gedig deur ons.
    Ek wou kleintyd 'n sterreloper word
    Ek wou op die planete loop en die maan gaan eet
    As ek net kon weet
    Dat ek hierdie droom noet vergeer
    Ek het my drome in my sak gesteek en my trots op gegee
    Leef in die realiteit het hulle gese en my ideale weggevee
    Ek het my drome laat vaar en die werklikheid in die gesig gestaar
    My lewe uit beplan volgens ander wat se hulle weet van leef
    My mislukkings ingesluk en in my onvermoe versmoor en saam met my sterloper drome het my geluk ook vergaan
    Genoeg
    Genoeg geluister na ander
    Genoeg gebroke raad gevolg
    Afgestof en skoongevee
    Silwerskoon blink poleer
    Kan jy sien
    Wie agter hierdie voorgee mens regeer
    En jy?
    Namaaksel
    Fabriekskopie
    Dink jy nie dis tyd
    Vir jou eie menslikheid
    Jys handgemaak
    En duur geprys
    Jou handelsnaam
    Is eg beraam
    Is jy skaam
    Vir jou oorspronklikheid?
    Volg Nico:
    Instagram: nicowelgemoed
    (@nicowelgemoed)
    Volg Almero:
    Instagram: almero_welgemoed (@almero_welgemoed)

Комментарии • 7