Hoe Koud kan dit nog Word?? l 25 Sept 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 сен 2024
  • Hoe Koud kan dit nog Word?? l 25 Sept 2024
    Nog koue is oppad terwyl winderige toestande kan voortduur. In die week se AMT weersvooruitskatting, moontlik gemaak deur Standard Bank, Omnia en Comdi Grain Trading, gaan kyk Johan van den Berg hoekom verdere koue en nat toestande met sneeu nog kan voorkom vanaf 29 September tot 2 Oktober terwyl winderige toestande die komende someraanplantings en bespuitings nadelig kan beinvloed. Onthou om die like knoppie te druk as jy van die inligting hou.
    Promotions, Social Media & Reports: linktr.ee/amtr...
    #Grain #Wheat #Flour #WheatPrice #Trends #Agriculture #Farming

Комментарии • 16

  • @FrankLowe1949
    @FrankLowe1949 3 дня назад +6

    Baie nice ❤ dankie.

    • @AMTrends
      @AMTrends  3 дня назад

      Dankie vir jou ondersteuning Frank, groete Johnny

  • @jaapvandenbergh7430
    @jaapvandenbergh7430 3 дня назад +4

    Uitstekend ouens! Dankie vir iets in Afrikaans.

    • @AMTrends
      @AMTrends  3 дня назад

      Net n plesier Jaap, ja Johan vd Berg is n ou kenner in die bedryf en heg baie waarde toe vir ons landbouers

  • @irenebronkhorst7447
    @irenebronkhorst7447 2 дня назад +2

    So dankbaar vir Afrikaanse weervoorspelling. Groot dankie hiervoor!!!

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 3 дня назад +3

    Baie dankie

    • @AMTrends
      @AMTrends  3 дня назад

      Groot plesier Beatrix, dankie vir jou ondersteuning. Groete Johnny

  • @niccieburger3693
    @niccieburger3693 3 дня назад +3

    Baie dankie

  • @angierossouw8061
    @angierossouw8061 3 дня назад +3

    Baie dankie

    • @AMTrends
      @AMTrends  3 дня назад

      Baie dankie Angie.

  • @joecruiser
    @joecruiser 2 дня назад

    Dankie Johan.
    Naamgenoot....

  • @heinvosloo45
    @heinvosloo45 2 дня назад

    Baie goeie bespreking. Baie dankie!

  • @aliceoates7389
    @aliceoates7389 2 дня назад

    Great. Thanks

  • @Cruise-d7o
    @Cruise-d7o 2 дня назад

    Thank you aka Dankie👍

  • @stephangriessel3550
    @stephangriessel3550 2 дня назад

    Baie dankie , waardeer.