Nicholis Louw - Water Jou Mond
HTML-код
- Опубликовано: 28 окт 2020
- Music video by Nicholis Louw performing Water Jou Mond. (C) 2010 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/oMkkCk - Видеоклипы
Ons kort weer sulke tune🎉🎉🎉
Die song bring so veel memories terug van die eeufees
Die bring soveel herrineringe weer terug!
Lekker song great man 😂❤
I love his songs so much I have meet him wen I was 7 years old
Loves from Turkey
The beat is amazing. Love it
First dance song ever with the love I met
Love oom se liedtjies veral die een.Dit is die eerste liedtjie waarop ek en my meisie gedans het
awesome!
Ek like die liedjie
Hierdie is so addictive ek kannie
Nicholis louw we saw u at the flee market today,hope u read this,u sang very good today,I wanted a photo with u,and a atougraph with your name
Cool
Hello is Quinton Strydom
Awesome song, no idea what it says, but awesome!
❤️🕺🤤
Sê my water jou mond
Oo-oo-ook
Sê my water jou mond
Oo-oo-ook
Soos dit alles in die pot
Begin oor kook
Lek my lippe baby
Water jou mond ook?
Jy net jy
Net jy doen dit aan my
Ek wonder hoe
Jou lippe proe
Binne my
Diep diep hier binne my
Weet ek hier
Kom moeilikheid
Steel 'n soen en gooi
'n Koppie suiker by
Vat 'n knippie van jou smile
En roer vir my
Maak dit warm en gooi dan
'n Drukkie by
Gee 'n kyk en smelt
Nog chocolate oor vir my
Sê my water jou mond
Oo-oo-ook
Sê my water jou mond
Oo-oo-ook
Soos dit alles in die pot
Begin oor kook
Lek my lippe baby
Water jou mond ook?
Oo-oo-ook
Oo-oo-ook
Oo-oo-ook
Oo-oo-ook
My kop dwaal
As ek hoor hoe
Jy asem haal
Hoendervleis
Jy't my ooreis
Saggies kou
Kom nader dan voer ek jou
Go with the flow
Hier kom dit nou
Steel 'n soen en gooi
'n Koppie suiker by
Vat 'n knippie van jou smile
En roer vir my
Maak dit warm en gooi dan
'n Drukkie by
Gee 'n kyk en smelt
Nog chocolate oor vir my
Sê my water jou mond
Oo-oo-ook
Sê my water jou mond
Oo-oo-ook
Soos dit alles in die pot
Begin oor kook
Lek my lippe baby
Water jou mond ook?
Steel 'n soen en gooi
'n Koppie suiker by
Vat 'n knippie van jou smile
En roer vir my
Maak dit warm en gooi dan
'n Drukkie by
Gee 'n kyk en smelt
Nog chocolate oor vir my
Sê my water jou mond
Oo-oo-ook
Sê my water jou mond
Oo-oo-ook
Soos dit alles in die pot
Begin oor kook
Lek my lippe baby
Water jou mond ook?
Sê my water jou mond
Oo-oo-ook
Sê my water jou mond
Oo-oo-ook
Soos dit alles in die pot
Begin oor kook
Lek my lippe baby
Water jou mond ook?
😘😗
Nadine
Nadine😇😙
Nadine😓😉
Al die modelle vat jou vrou se geld.....kort nuwe videos
Corny
Like the pie ?