Good guitar playing technique. Also on the banjo. But in the background you can hear the pad hammond organ - and he's not in the picture --- it's about playback
Hi Gaston, Harry hier. Ek onthou nog hoe jy en my pa Saterdae saam gespeel het op Estoire. Hy's al amper 18 jaar nie meer met ons nie maar hy sal trots gewees het op wat jy hier doen. Harry Nagel.
Hi Gaston dit is puik wat jy doen op die kitaar hou so aan ek het jou vandag gehoor op IFM Radio my man self speel die kitaar ook baie goed hy sê ook jy kan kitaar speel groete
Goeie muziek Gaston! Je bent de beste solo gitarist die een band zich kan wensen. (Armand van "First impression" en "Sundown/Crimson lake")
Nou net gesien op kykNET NOU. WOW! Wonderlik!
Was goed om jou te ontmoet. Ons improviseer weer volgende keer. Groetnis!
Awesome musiek Gaston. Ek luister elke dag na jou CD in my kar terwyl ek bestuur. Top quality music.
The best 👍
Good guitar playing technique. Also on the banjo. But in the background you can hear the pad hammond organ - and he's not in the picture --- it's about playback
Wat n vertoning ! Skitterend
Weldone! Oom maak my trots. Keep making great music :) groete
Baie dankie aan almal!,
Pragtig...... Nou wil ek dans.
Baie goed gedoen, Gaston!!
MUSIQUE QUE J AIME SUPER TRES BIEN
CD beskikbaar .
Hi Gaston, Harry hier. Ek onthou nog hoe jy en my pa Saterdae saam gespeel het op Estoire. Hy's al amper 18 jaar nie meer met ons nie maar hy sal trots gewees het op wat jy hier doen. Harry Nagel.
Harry Nagel VintageMusicMemories
is jy op Facebook? Kontak my asb.
uitstekend
Hi Gaston dit is puik wat jy doen op die kitaar hou so aan ek het jou vandag gehoor op IFM Radio my man self speel die kitaar ook baie goed hy sê ook jy kan kitaar speel groete
Any have tabs for this?
Sorry, don't have. As soon as I can find it , I'll let you know!