Minjonet gretig om te wys wat hul kan doen

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 авг 2014
  • Minjonet het die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus (Pukke) se serenadekompetisie (sêr) met hul speurder-tema, gewen. Dié koshuis sal vir die eerste keer in jare aan die nasionale eindronde deelneem.

Комментарии •