Baie dankie vir hierdie mooi insette maar ek wil graag vra. Watter klere het Jesus aangehad na sy opstanding. Hulle het Sy bo kleed en onder kleed verdeel onder mekaar. Hy het tog aan Sy dissipels verskyn. Het Hy n verhheerlikte liggaam gehad? Verduidelik aan my asb. Groete
Goeie vraag! JA, hulle het Hom 'grafklere' aangetrek - ook skoon wit linne in een stuk en hulle het ook vit hom 'n Kopstuk omgesit. Toe Jesus dan opstaan het hy, soos die Hoepriester, sy plain wit klere uitgetrek en is geklee in verheerliking. DIe hoe priester was geklee in Mooi en Eervolle, waardige klere.
Baie dankie vir hierdie mooi insette maar ek wil graag vra. Watter klere het Jesus aangehad na sy opstanding. Hulle het Sy bo kleed en onder kleed verdeel onder mekaar. Hy het tog aan Sy dissipels verskyn. Het Hy n verhheerlikte liggaam gehad? Verduidelik aan my asb. Groete
Goeie vraag!
JA, hulle het Hom 'grafklere' aangetrek - ook skoon wit linne in een stuk en hulle het ook vit hom 'n Kopstuk omgesit.
Toe Jesus dan opstaan het hy, soos die Hoepriester, sy plain wit klere uitgetrek en is geklee in verheerliking. DIe hoe priester was geklee in Mooi en Eervolle, waardige klere.