Prontuit 27 Augustus 2018: Landbou in Zambië - Segment 2

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 окт 2024
  • Prontuit 27 Augustus 2018: Landbou in Zambië - Segment 2
    Twee weke terug het ons op Prontuit met Zimbabwiese boere, politici en sakelui gesels oor wat daar verkeerd gegaan het en watter raad hulle vir Suid-Afrika het. Onlangs het Rapport berig die aantal Suid-Afrikaanse landbouers wat navraag doen om elders in Afrika te gaan boer, het skerp toegeneem. Ook uit Zimbabwe het ‘n hele paar boere hulself in Zambië hervestig na grondonteiening daar. Die Prontuit-span het Zambië besoek en met boere gesels oor die uitdagings en voordele van landbou in Zambië.
    Wees deel van kykNET se RUclips-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Комментарии •