Loop soos die Gees [22 Mei 2024]

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 1 авг 2024
  • Ons nooi jou hartlik uit na ons #EkerkLewendig #Pinkster reeks vir 2024. Ons tema vir hierdie Pinkster is “Doen die Geesloop”. Hier is die Pinkster se datums en temas:
    -- Sondag 19 Mei, 9:00: Meester die Geesloop
    -- Maandag 20 Mei, 19:00: Loop agter die Gees aan
    -- Dinsdag 21 Mei, 19:00: Loop in Christus
    -- Woensdag 22 Mei, 19:00: Loop soos die Gees
    Skakel gratis in op ons Facebook, RUclips, webtuiste of toep. Kom beleef die krag en transformasie van die Gees saam met ons terwyl ons saam die Geesloop bemeester!
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 9