Agter die skerms | Kruis van Liefde: 'n Paasoratorium

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 фев 2025
  • Kruis van Liefde, ’n Paasoratorium wat die verhaal van Jesus se kruisiging emosioneel kragtig uitbeeld, is ’n werk wat baie na aan die komponis, Franco Prinsloo, asook elke Vox Chamber Choir-lid se harte lê. Ons het agter die skerms gaan kuier om meer uit te vind oor die toonsetting van hierdie magiese stuk, die impak daarvan, asook die aanloop tot die eerste publieke opvoering.

Комментарии • 5