Hoe Om God Se Wil Te Bid

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024
  • God belowe om ons gebede te antwoord wanneer ons volgens Sy wil bid. In hierdie video kyk ons na wat God se wil is en ook hoe ons daarvolgens kan bid.
    .....................................................
    Paulus Se Gebede
    Jy kan Paulus se gebede vir geestelike groei hier kry:
    Efesiërs 1:15-23; 3:14-21
    Filippense 1:3-6; 9-11
    Kolossense 1:9-12
    1 Thessalonisense 3:12-13; 5:23-24
    2 Thessalonisense 1:11-12; 2:16-17
    .....................................................
    Artikels Om Jou Te Help
    Geloof in God se Woord - nie.co.za/gelo...
    Vertrou op die Here - nie.co.za/vert...
    Gebed: Om tot God te nader - nie.co.za/2020...
    .....................................................
    Sosiale Media
    NADER IN EENVOUD - nie.co.za
    SKRYF IN VIR ONS WEEKLIKSE NUUSBRIEF - nie.co.za/grat...
    FACEBOOK GROEP - / bybeltyd
    .....................................................
    Kontakbesonderhede
    Stuur vir my 'n e-pos na ris@tjie.co.za
    .....................................................
    Musiek
    "Almost Bliss" Kevin MacLeod (incompetech.com)
    Licensed under Creative Commons: By Attribution 4.0 License
    creativecommons....
    .....................................................
    Meer oor hierdie kanaal
    Op hierdie kanaal fokus ons op God, Sy Woord en hoe ons die Woord kan gebruik om aan ons verhouding met Hom, en ook sommer al die ander dinge in ons lewens, te werk.

Комментарии • 11

  • @AdriOelofse-zl2jm
    @AdriOelofse-zl2jm 2 месяца назад +1

    Baie dankie dat u ons leer om te bid Amen

  • @pierredewitt12
    @pierredewitt12 Месяц назад

    Amen Ja Amen PRYS U ALMAGTIGE VADER ons Verlosser AMEN

  • @AdriOelofse-zl2jm
    @AdriOelofse-zl2jm 2 месяца назад

    Amen & Amen

  • @inacoetzee708
    @inacoetzee708 5 месяцев назад

    Baie dankie vir die video.

  • @eddiedutoit
    @eddiedutoit 5 месяцев назад

    Baie dankie! Word waardeer

  • @mariagouws4954
    @mariagouws4954 Год назад +2

    Amen dankie

  • @haigergreaver3158
    @haigergreaver3158 Год назад +1

    Dankie please post more. Pray God richly Bless you

  • @tessvries8255
    @tessvries8255 2 года назад +2

    Dis kragtig dankie

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo 8 месяцев назад

    Baie dankie vir die leer hoe om te bid .Amen ...

  • @braamswanepoel5485
    @braamswanepoel5485 Год назад +1

    Hi Risa, ek is mal oor die stap vir stap verduidelikings. Dit werk vir my verstand. Dankie
    Ek het vanmôre besef God voorsien aan elkeen van ons behoeftes en nog meer. Ons deel uit van ons oorvloedig en nog meer as genoeg oor. Dankie Here💐