Wie is die BRUID van Christus? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 ноя 2024

Комментарии • 16

  • @loffievonlandsberg8772
    @loffievonlandsberg8772 3 года назад +1

    Pastoor Frik, dit was sooo duidelik, Skepper Vader, seën jou, my gebed is,dat Vader jou lippe sal salf,.

  • @fixxpertsemergencyservices4402

    Pastoor dankbaar vir jou gehoorsaamheid aan YESHUA OM SY WOORD SO SUIWER TE BRING AAN SY GEMEENTE - HALLELUYAH

  • @wendelsk3891
    @wendelsk3891 Год назад +1

    Oh wow dankie vir die video. Dis so opvoedkundig en het my soveel geleer

  • @vallerie-annspathelf507
    @vallerie-annspathelf507 4 года назад +4

    Beste Frik Ek vertrou van harte dat jy op n manier hierdie boodskap kry. Julie 2012 vertrek ek en drie vriendinne op n toer na Israel. OP lughawe ontmoet ons julle en gesels opgewonde. Ons paaie skei daar sonder n vooruitsig dat ons weer sal sien. Ons sien uit na Teberius om die doopwater in die Jordaan in te gaan. Ongelukkig is ons groep nie dopelinge nie en ons slaan op eie stoom die vrede in. By die Jordaan is ons so verdwaas en ons gaan alleen die doopbad in ten midde van n strominge van mense. Ons is so hartseer en verwese. Nat en bedrup met benewelde verstand verklee ons en leer terug na ons rygeleentheid. Daar kry ons jou. Jy herken ons dadelik en ons begin sommer huil. OP daardie oomblik is jy, vreemdeling die bekendste gesig wat ons ken in n vreemde land. Ons hardloop jou tegemoet en jy en jou groep trek n kring om ons en bid vir ons. Ek sal dit nooit vergeet. FRIK vandag lig ek n maatemmer vir jou op. Aanbid God Skepper van hemel en aarde op die sewende dag. Die ware Sabbat van ons Vader. Sondag wetgewing kom en dit sal loodreg staan met die Wet van ABBA Vader. Openbaring 22::14. In Liefde van Jesus.

  • @sharonclaassen8382
    @sharonclaassen8382 3 года назад +4

    Dankie Pastoor vir jou gehoorsaamheid om Abba se Woord oop te breek sodat n kind dit ook kan verstaan! Ek kan nie genoeg kry van al die kosbare video's nie! Hierdie wêreld nodig duisende Frik Weideman's...!
    May The Lord Bless and keep you!!🙌🙌🙌🕎

  • @pamelajoubert
    @pamelajoubert 3 месяца назад

    Baie dankie Frik vir u Lering.

  • @abbafatherswarriorprincess3627
    @abbafatherswarriorprincess3627 3 года назад +1

    Liewe pastoor Weideman. Iemand het my onlangs 'n "audio clip" aangestuur waar u praat oor die vac. en ek het toe sommer onmiddellik op RUclips gegaan en "subscribe". Ek geniet u videos verskriklik baie en dis so 'n blessing!
    Ek is nou so ver as 15 minute in hierdie video en daar is iets wat my nogal pla. Toe u Amos 8:11 lees, dink ek sommer onmiddellik aan dit wat ek gelees het in die NKJV en die KJV wat ek gebruik en daarin sê dit dat daar 'n "famine" gaan wees vir God se Woord (m.a.w. 'n hongersnood vir die Woord) en nie 'n honger en 'n dors vir die Woord op 'n positiewe manier nie. Dit sê dat mense die Woord gaan soek en nie gaan kry nie. Wel, dit bedoel dat mense 'n honger gaan hê vir dit, maar hulle sal dit nie kan kry nie. Dit bekommer my nogal geweldig dat dit 'n heel verskillende bekenis het in Afrikaans.
    Dit neem natuurlik glad nie weg van u boodskap nie. U boodskap is, soos gewoonlik, 100% en 'n regte seëning. Ek dog net ek noem dit vir u... Weet nie wat mens daaromtrent kan doen nie, maar dit het my soos 'n ton bakstene getref die oomblik toe u dit lees.
    In elk geval, baie, baie dankie vir dit wat u met ons deel.
    You are a true blessing!
    May God strengthen you in all that you do and may He continue to bless you, your family and your ministry!

  • @elizabethpetroupoullakis190
    @elizabethpetroupoullakis190 4 года назад +2

    Baie dankie Pastor wat n lieflik diens. Die Here seen u.

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 года назад

    Baie dankie pastoor.

  • @Brigitte373
    @Brigitte373 4 года назад +2

    Hallelujah! Is dit nie wonderlik dat God ons so lief het nie? Hy wil ons almal as bruid he.. dankie vir jou boodskap vandag.

  • @williamsteyn6
    @williamsteyn6 4 года назад +1

    Dankie Frik

  • @theoferreira4284
    @theoferreira4284 4 года назад +2

    Same with 1 John 5:7 missing in NIV

  • @inavandenbergh5700
    @inavandenbergh5700 4 года назад

    wup