Hoe om moeilike mense te hanteer (Johan Delport)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024
  • Baie welkom by Tygerberg Gesinskerk, Durbanville!
    Indien jy Jesus wil leer ken as jou Verlosser, dan is hierdie Bybelstudie `n moet! Laai dit gerus hier af:
    www.bybelstudi...
    21 TREE DISSIPELSKAP PROGRAM
    Teken in vir ons 21 Treë Aanlyn Dissipelskap program by www.21tree.co.za
    KONTAK VORM
    Maak gerus ook met ons kontak. Deur die kontak vorm in te vul, stuur ons graag vir jou 'n welkom boks as jy op ons databasis kom:
    Kontakvorm: gesinskerk.bre...
    KONTAK DIE KERKKANTOOR:
    info@gesinskerk.co.za
    087 2555 827
    VOLG ONS AANLYN BY:
    Facebook: gesinskerk
    Instagram: gesinskerk
    Webtuiste: www.gesinskerk.co.za

Комментарии • 5

  • @elizeerasmus3145
    @elizeerasmus3145 Год назад +3

    Amen...dankie baie.

  • @helenekruger1370
    @helenekruger1370 Год назад +5

    Ek bly in Parow Noord in n oue tehuis. Ek voel baie tuis in julle Kerk al moet ek dit op tv kyk.❤

  • @sindy.scholtz
    @sindy.scholtz Год назад +3

    Awesome preek❤

  • @alidavaneeden6333
    @alidavaneeden6333 2 месяца назад +1

    Dag pastoor dankie vir al die prekke geniet dit regtig dit bou my van Limpopo Naboomspruit ❤

  • @pierre-3253
    @pierre-3253 Год назад +3

    Muckleneuk, Pretoria