Korrupsie on die PLAAS?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 янв 2025

Комментарии • 17

  • @NeilEnvySA
    @NeilEnvySA 13 дней назад +3

    Die Oom Lyk Baie Goed vir Iemand wat deur ñ Landmyn kom en deur ñ Dak geval het. Regtig.

  • @KoerandDaniels-v6o
    @KoerandDaniels-v6o 11 дней назад +1

    Dit.is.ve.die.P..bliek.nuus.dat.mense.kan.sien.dankie

  • @FrancoisMaritz-u9f
    @FrancoisMaritz-u9f 10 дней назад

    Die Here het nie die NCC vir jou gestuur nie....maar glo die NCC....oor 5 jaar sit jy nogsteeds waar jy is.

  • @MIchaelDaniels-q3c
    @MIchaelDaniels-q3c 14 дней назад +4

    Vir afgelope 30 Jaar het ons gevote vir wit belange(Interest)en swart belange(interest)Dit is tyd dat ons moet vir ons (coloured) belange VOTE NCC 💯

  • @TheJenecke
    @TheJenecke 13 дней назад +1

    Hou ons op hoogte mnr.

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 12 дней назад +1

    Ja jy le 6weke in die hospital en dit kos jou niks ek le n dag en half en dit kos my R54000 en ek moes betaal of ek vrek en ek is wit😂

    • @WAKEUSUPproductions
      @WAKEUSUPproductions  12 дней назад +1

      Is j Dom die man het op die job seer gekry is die responsibility van die employer Om die werker te compensate ken j Dan nie die law nie jys Dan wit

  • @FrancoisMaritz-u9f
    @FrancoisMaritz-u9f 10 дней назад

    Moenie die Koi se naam inbring nie....jys nie Koi nie

    • @WAKEUSUPproductions
      @WAKEUSUPproductions  6 дней назад

      Nou dié is die coloureds se problem.
      Die wit mense is nie almal dieselfde ethnicity nie. Die swart mense is nie almal dieselde ethnicity nie.
      Maar hulle weet watter krag hulle dra om saam te staan agter hulle kleur.
      Ons weet dat al ons coloureds is nie dieselfde ethnicity nie. Nog minder is Khoi 'n ethnicity. Daar is letterlik geen verskil tussen die term COLOURED en die term KHOI nie. Beide is klassifikasies wat deur die colonizers gegee was.
      Jy bly 'n coloured op jou ID ongeag hoe jy voel daaroor. Net met die wetgewing kan jy van dit ontslae raak.
      Weet jy ooit wat jou ethnicity werlik is?

    • @gavinfouche
      @gavinfouche 6 дней назад

      Is jy dan bang vir die Hottentot hy wiet dis sy land

  • @llewellynkoopman2521
    @llewellynkoopman2521 14 дней назад +1

    I’m

  • @adventuresvanlife125
    @adventuresvanlife125 12 дней назад

    Klink na n wolhaar storie

  • @MIchaelDaniels-q3c
    @MIchaelDaniels-q3c 14 дней назад +2

    Vir afgelope 30 Jaar het ons gevote vir wit belange(Interest)en swart belange(interest)Dit is tyd dat ons moet vir ons (coloured) belange VOTE NCC 💯