Liewe Ouers - Rooies Strauss

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 авг 2024
  • Ouers; doen julle satan se vuil werk in jou kind se lewe? Is die grootste probleem in hulle lewens nie dalk van jou afkomstig nie??? Daar is hoop, dis nie te laat om dinge reg te ruk nie!
    #schooloffire #softube #lieweouers
    www.rooies.net

Комментарии • 30

  • @desireuys2794
    @desireuys2794 4 года назад +3

    Ag dit is so lekker om die Waarheid te hoor. Dankie vir jou bediening Rooies en dat jy gehoorsaam was om dit te doen. Die waarheid gaan hulle vrymaak. Mag die Here jou ryklik seen!!!!!

  • @magdapretorius6495
    @magdapretorius6495 4 года назад +1

    Dankie Rooies. Hierdie mooi praatjies rondom alles en tip-toe rondom mense om nie gevoelens seer te maak nie...God se woord en Sy woord alleenlik is wat tel.

  • @brendanyoung2021
    @brendanyoung2021 Год назад

    Dankie vir die waarheid oom Rooies.

  • @Juiced10111
    @Juiced10111 4 года назад +1

    Daar is niks te groot vir God nie. Hy is veel groter as die som van alles wat Hy geskep het. so wie is ons om te twyfel. Dit is net by Hom waar ons ons heil sal vind. Hierdie "lockdown" is n baie goeie geleentheid om tyd te spandeer met jou kinders en kleinkinders. Kyk, God werk tans met hierdie aarde. Ons gaan nou n tyd in waar Christene se stemme al sterker gaan word en n tyd van ongekende kennis van die woord waar die waarheid om die wereld verkondig gaan word. Ek is net n gewone sondige mens, maar ek het n boodskap vir jou Rooies. Hou vol met wat jy doen, want jy is n instrument vir die Here. Al is dit net een wat jy kon red, was dit een meer as gister en daardie een sal baie ander kan raak. Selfs al plant jy net n saadjie in iemand se brein en dit lyk hy kan nie gered word nie. Ons Heer het n manier om goeie dinge uit enige slegte situasie te gebruik om ander se oe oop te maak. Die wereld weet nie van jou nie, maar in die hemel is daar n lied van oorwinning en blydskap oor wat jy doen.

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 4 года назад

    Dankie waardeer school of fire

  • @peach2969
    @peach2969 2 года назад

    Nee,dit is nie waar nie!

  • @danndaniels7880
    @danndaniels7880 3 года назад

    amen! vertel hulle Rooies

  • @thelastdays4586
    @thelastdays4586 4 года назад +4

    Dankie Rooies. God seen.

  • @fratihome9971
    @fratihome9971 4 года назад +2

    Liewe Ouers!!!---of sal ek sê--Liewe Rooies!!!die wat oordeel is lankal geoordeel--jy oordeel my vriend, op groot skaal--

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  4 года назад

      So, is dit wat u nou doen nie oordeel nie? Dankie vir u terugvoering.

    • @ernestgouws2479
      @ernestgouws2479 4 года назад +3

      All do respect : jy ken nie die definisie van oordeel nie. Om reguit te wees is nie oordeel nie. Doen wat hy doen en verantwoordlikheid, dan kyk mens. Dit gaan my verstand te bowe hoe jul iemand oordeel met die verskoning dat hulle iemand oordeel 😂😂😂

  • @leaventer6626
    @leaventer6626 20 дней назад

    Prys on Here !

  • @adelehoffman5432
    @adelehoffman5432 4 года назад +2

    Kan ek as ma kom vir so 2 weke om op te hou rook :-) Kry dit net nie reg nie

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  4 года назад

      Kontak Rooies asb persoonlik op 0827899550.

  • @haddadth
    @haddadth 4 года назад +1

    Truth anyhow!!

  • @bandietklip7030
    @bandietklip7030 4 года назад +3

    Die man het n groot probleem met drank. Daar is altyd n koue bier in my yskas en ons word Geseen elke dag!! Die Here is vir ons baie lief en ons sien Sy Genade elke dag!!..

    • @magdapretorius6495
      @magdapretorius6495 4 года назад +1

      Ek stem saam Rooies. Dis nie wat hy sê nie , maar God se woord.

    • @bandietklip7030
      @bandietklip7030 4 года назад +1

      M Pretorius ek soek graag na skrif waar verwys word dat drank n sonde is. Ek weet die Woord het my al gewys dat word eerder dronk van die Gees as die Vlees. Ek verbind myself geensins met iemand wat letterlik suip nie. Soos voorheen genoemd, daar is altyd n bier in my yskas en ons het vamiddag ons potjiekos geniet met n glassie port en ek sien geen fout daarmee. Ek versuim om n ander man van God aan tevat want dis nie wie ek is nie maar ek kan heeltemal verstaan as hy verwys na iemand wat sy drank eerste stel en bottels klaar maak.
      Maar hy verwys na drank in die wyse dat ek verstaan dat ALLE drank n sonde is en dit is nie soos God se Woord sé nie.
      Maar nie temin, goedheid en guns
      Vrede

    • @ernestgouws2479
      @ernestgouws2479 4 года назад

      Skrik wakker man. Hy praat van mense wat sukkel maar "VERSLAAF" is aan alkohol. Wat hulle skinders afskeep en vrouens slaan ens. Drank kan n duiwel raak. Daar is nood buite in die wereld. Dis hoekom die kerk gevrek is. Help geen behoeftige om by Jesus uit te kom nie, maar hou kerkbesaars en braai vleis by die huis, almal van ons in ons eie lug babbel

    • @bandietklip7030
      @bandietklip7030 4 года назад

      @@ernestgouws2479 Ek stem saam met jou en ja eks waweid wakker dankie :). As hy dit so bedoel soos jy genoem het kan ek dan vrede verklaar want daar is so baie daarbuite wat dit erg beklemtoon soos ek verneem het deur sy preuke. Die werk wat hy doen is awesome en dis wondelik om verlore siele op die pad te kry.
      Verskoon as ek aanvallend voorkom want dis nie my bedoelings nie. Ons is almal Geseend en Gesond en moenie mekaar uitbyt op dinge soos n bier of iets nie. Ja ek stem 100% saam jou. Ons was n kerke waar die pastoor jou nie eers sal toelaat as hy sou hoor jy het n glas wyn of iets gebruik die vorige dag nie en daarom het ek genoem wat ek genoem het.
      Groete & Vrede

    • @ernestgouws2479
      @ernestgouws2479 4 года назад +1

      @@bandietklip7030 vrede vir jou ook. Ek is bly ons kan by n begrip uitkom. Mag Jesus jou seën. Ek kom duidelik en bietjie hard voor, want die vyand se tyd is min en wil ons land opneuk. Ons moet nie alles persoon opneem nie, maar dis n oorlog vir siele nou, Jesus is oppad. Ek hou ook van n glas wyn nou en Dan saam met ete, en drank is nie soseer die probleem nie. Ons moet net meer geduldig wees met mense wat nie altyd dinge sê soos ons dit wil hoor nie. Hulle werk hard om n verandering te help bring. Ook net mens met gevoelens... Suid-Afrika moet saamstaan en hande vat al stem ons nie met elke ding wat hul sê saam nie. Ek hoop dit maak sin. 👍 Vrede en groete aan U ook asook verskoning as ek aanvallend voorgekom het

  • @buckjones6795
    @buckjones6795 4 года назад

    is this a lois lebenberg sceme

  • @zettalindeque5372
    @zettalindeque5372 4 года назад

    Ons ALMAL kan iets gaan leer by moeder Theresa

    • @ernestgouws2479
      @ernestgouws2479 4 года назад

      Nee, my mens. Ons kan almal iets leer by Jesus. Maklik om te kritiseer, gaan doen wat hy doen, en sit met al die verantwoordlikheid wat hy dra. Life is tough. Skrik wakker asb. Julle wil alles met blommetjies regmaak, terwyl julle self niks doen nie. Die bybel sê daars n tyd vir alles, ook om streng te wees

    • @louisevanlelyveld572
      @louisevanlelyveld572 4 года назад +1

      Moeder Theresa is nie die mens wat jy dink sy was nie.

    • @annavermmaak2649
      @annavermmaak2649 2 года назад

      Moeder Theresa was toe ook nie so heilig nie.doen navorsing.