Die Kontrak | Emo Adams - Jantjie
HTML-код
- Опубликовано: 5 фев 2025
- Emo Adams sing Anton Goosen se bekende liedjie Jantjie op VIA (DStv-kanaal 147) se Die Kontrak.
Nuwe episodes van Die Kontrak word elke Woensdag om 20:00 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai met heruitsendings op Vrydae om 19:00 en Sondae om 18:00. Die JOOX-app is die amptelike stroomvenoot van Die Kontrak.
First time hearing Emo being serious and this send shivers down my spine!!! Emo is n yster!!!!!❤❤❤
Emo jy het dit !!! 😢 🇿🇦
Yhoo I've never seen him this serious I love you so much I'm a big fan
That emotion of emo👑
Emo the best
Die mooiste ooit!
Mooi
Beautiful
Jy is daai ou
He is good,but Anton Goosen is the man