Dankie vir jou liefde - Juanita du Plessis (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
HTML-код
- Опубликовано: 11 окт 2024
- 2018 Brand new single! From her album "20 Jaar - Treffers van 2008 - 2018".
Available on Spotify, Apple Music, iTunes, Deezer, JOOX
Director: Christiaan Wolf
Producer: JRecords SA
Ek lief jou afrikaners, cheers from France 🇫🇷😘❤️ dankie well!
Likewise ❤❤❤
💗fantastische zangeres
Your look so beautiful and great singer. I don't understand language but I enjoy your music.. God bless you..lots of love from NAGALAND Northeast India.💟😙💟
Wow what a great Sound!!! Sometimes a translation into english would be great, but as austrian i am able to understand a Lot of it. Keep on singing!! Greetings from Salzburg!!
Joc👨💼👰💍😎😎
Same here from Texas! Love her voice!
fantasties so.moet liefde ws
wees
Don't understand the lyrics but i enjoy listening to your song it's so pleasure to hear ❤❤
Lyrics translated here in the comments. Have a look.
Love this song brings back memories I am originally from S.A. now living in the USA
Todavía me pregunto xq tardé tanto en encontrarte.. pero al día de hoy agradezco que puedo seguir disfrutando de tu hermosa voz Juanita 😍 saludos desde Argentina 🇦🇷
Dankie Juanita
My god this lady is something incredibly wat a voice THANK YOU Juanita.
From cascais Portugal🇵🇹🇵🇹
Vandag verjaar my biologiese ma, sy sou 72 gewees het. Al was sy nie deel van die grootste deel van my opvoeding nie en ek het haar vir die grootste deel van my lewe nie geken nie, het sy die beste gedoen wat sy kon met die tyd wat ons saam gehad het. Dankie vir jou liefde, Mamma ❤ Rus in vrede. Gelukkige Verjaarsdag 🎂🎉🎈
Ek het jou lief 💕🇿🇦
Ongelooflike mooi woorde en melodie. Juanita, mag die Vader jou spaar om nog vir baie jare vir ons jou mooi talent te bring. Pragtig, soos altyd.
Dis vanag ons huweliks herdenking Baie mooi woorde.Baie dankie.
Die mooiste vrou met die mooiste goue stem. Jy is pragtig van binne en buite, baie lief vir jou
Hallo Juanita happy new year
Time passes but I hold my dreams in my arms.
Even if doors get closed, the sun breaks them open with you,
And after so many years the sun is still shining in me.
So many of these have been the times of just you and me.
And thank you for your love on wings of what I remember
I sing my golden words just for love and for you;
I keep this in my heart. In every heartbeat I feel
There is nothing else to say and I don’t want anything else :
Thank you for your love!
Everything I wanted, I did have it in my life;
That seemed to me a reason to say more with my words.
In light and in darkness the sun did find me
In my joy. And that’s what I believe seeing in the eyes of a child.
And thank you for your love on wings of what I remember
I sing my golden words just for love and for you;
I keep this in my heart. In every heartbeat I feel
There is nothing else to say and I don’t want anything else :
Thank you for your love!
I can feel the spirit in me!
That's how I mean my words.
And thank you for your love on wings of what I remember
I sing my golden words just for love and for you;
I keep this in my heart. In every heartbeat I feel
There is nothing else to say and I don’t want anything else :
Thank you for your love.
Thank you for your love!
(Some sentences have not been translated in “good” English, but I had to respect the African text as good as possible… sorry for that!)
Thanks Juanita. Thanks to my beautiful Peter too. Xxx
Je ne comprend pas cette langue , mais j’adore la voix et les interprétations
Baie mooi Juanita
I love this Afrikaans music of yourself Juanita du plessis ❤️🚺
Joc💔😭
Jy is my gunsteling sungeres ek is baie lief vir jou hou so aan pragtige song juanita 😘
Thank you 💜
Dit bring waarlik goeie memories terug en Juanita jy is voorwaarlik geseend met so juweel van n stem. God's rykste seen vir jou ❤❤❤
Luar biasa suara anda sangat luar biasa👍💐🙏
Mooi stem love you stem Juanita love you
Die liedjie leer mens daar is soveel om dankie te sê... Soveel mooi liefde. Dankie dat ons uit jou liedjies kan leer.
Baie mooi
wow dit is nou een onsettende mooi song.. net net n geliefde nie nie maar vir almal na aan jou hart. dit is een spesiale song.. dankie
Suid wes Afrika bo
Pragtig soos al haar ander musiek
This is a fantastic song, love it and the whole video.
dankie vir antie se musiek, ek het groot geword met antie se musiek en eks baie dankbaar daarvoor.
Is ky reg vir my liefde my lief en ons saamwees
Wat 'n goeie mens, ma, vrou, voorbeeld vir ons almal! WOW!!!
👍🎶❤️ Beautiful... I love this song ❤️🎶👍
Thank you Jean for translation
Uwielbiam Juanitę i Katię James 💖💐🌹👑Poland
Thank you so much Juanita I believe you I love you thanks
Beautiful! May God Bless and keep you Juanita - thank you for your music 🙏
Ganz große Klasse. I Like to much your voice and your songs. I wish you all the best from Bavaria.
Dankie vir jou liefde ♡♡ Jy is die beste♡♡
DANKIE JUANITA VIR JOU MUSIEK DIT LAAT MY NET WEEREENS BESEF HOE GROOT ONS GOD IS. AMEN DANKIE. HEER VD ONBESKYFLIKE LIEFDE. SO GROOT
Amazing voice, Juanita du Plessis, love it...
She sing very nice i like her may lord jesus be her🕆👏💖😚🤗
Etch kon di mest fischtoni. Wi redi plautdietsch, mest so os holländisch. Wann dot geschrebi es, dann konn etch mest olis fistoni. Einfach herlich wou du singji konst.
dankie vir die liefed .Juanita du plessis
Pragtige liedjie So lieflik
God bless you!
Joc💔😭
pragtig soos altyd...ek hou baie van jou musiek...hou so aan
Dankie vir jou RUclips!
Ek verlang minder as ek na jou kan luister.
Groete uit New York.
Dit is pragtig. Ek kan Jesus sien in jou oe en jou dade.
Joc👨💼👰💍😎😎
Jy is so n nice mens en sing baie mooi songs
Uzasneeee, 😍😍😍🙆💖💖👍👍👍👏🍀🍀🍀🌹🌻🌺
Nice
Awesome Love this Song .
Juanita ek kan nie wag vir die video van Dankie vir jou Liefde nie! 45 minute moet nou asseblief gou verby gaan! WHOOP WHOOP!!!
beautiful voice from an angel Juanita. i love your music
Beautiful Music Video Juanita Du Plessis
So nice so pragtig Juanita wonderlik dankie jy maak n Afrikaner se hard bok spring!
ThankYu fr a sensational Song.wonderfully sung ..even though i dont Understand A Word..keep it Up,wit best wishes & God Bless Yu....🏆
Al wat ek Kan se is WOW.. My grooooootste rolmodel.. love you
Beautiful music
Another stunning hit❤💖💖💖💖💖💖💖💖
GOD seen jou Juanita...Dis een amazing song
Many blessings come down on you and ur family
Beautiful
Dankie Juanita dat jy ons so bederf met jou pragtige stem wees veilig
Dankie ver jou liefde,dit bly n eer as ek jou altyd na n show ontmoet,j bly n warm liefdevolle mens lief jou altyd.
🤗🤗🤗😍😍😍❤❤❤
Very nice video. You are an awesome singer. God bless.
❤️❤️❤️👋👋👋
Die song is pragtig
🇧🇷🙏🏻💓💋
Baie diep.....
mooi verby!
😀
Lovit Lovit LOVE IT!
Baie mooi video Juanita. Met so n mooi betekinis. Jy het al baie diep spore getrap en gaan nog baie. Hou so aan!!
Like your songs
😇🙏
Stunning
Ek vra asb gee my junijta
ELKE KEER AS EK NA JOU LUISTER IS DIT SOOS N LERING. ELKE LIED IS N BOODSKAP. GOD SEEN JOU JUANITA.
Ek dink ek het haar lief........
baie mooi Juanita😘
Iso in java linguet is bisa or can
Thanks so much
juanita du ples ek love jou musiek
Mooi lied hou baie daarvan
Sy is my kinders se voetspore en musiek sing al haar liedjies ook dankie vir jou liefde van my kinders Natasha en chantel botha
wow stunning woordeloos
Jys n Diamant
Baie mooi!
AWESOME !111
I love you
It is so beautiful
Die Here seen jou regtig so baie. Here ons kan se dankie vir Jou liefde❤️
Fantastiese Juanita. Jy is voorwaar n voorbeeld van als wat mooi en goed is. God seen jou. Mooiste stem ooit...
bja mooi
Wow wow wow....
Ek gaan kom kyk by black rock casino ek is 'n groot fan
Wat 'n pragtige lied
Can u pliz upload ur karaoke maam Juanita
I need this karaoke. Ur song is really cool👍👍
Dankie vir jou liefde en die beeld wat jy uitdra van God.
Baie mooi song Junita.
Hello
Ringnekduiwe kyk uit hier by my waar my verlamge is
Jy is amazing