Storms River Mouth / Tsitsikama Natural Forest

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 10 дек 2024

Комментарии • 10

  • @YvonneVanDenBerg-wd6tw
    @YvonneVanDenBerg-wd6tw 5 дней назад +2

    Is dit waar julle 2kies rondloop.? Dankie Dat Jul mooi Suid Afrika se natuur met ons feel.

    • @Retired2Travel
      @Retired2Travel  5 дней назад

      Dankie Yvonne. Stormsrivier mond was 2.5 maande in van ons 4 mnd toer.... baie dinge het gebeur daarna.... moenie mis nie

  • @user-Arlandie
    @user-Arlandie 8 дней назад +2

    Praise God!❤

  • @EurikaKruger
    @EurikaKruger 7 дней назад +1

    Ek geniet julle videos van jul reise. Ek kan nie wag dat my man aftree nie sodat ons ook so kan toer. Kan nie wag nie. Julle het die regte idee. Geniet jul reise 🙋‍♀️

    • @Retired2Travel
      @Retired2Travel  7 дней назад

      Eurika, baie dankie vir jou deelname.
      Ons besef elkedag die grootheid van God en die seën wat ons ervaar.
      Sterkte met julle aftree planne, maak gou ons wag vir julle.
      Natuurlik is n motorwoonwa baie gerieflik maar ons baie vriende ontmoet met ander metodes van toer en kamp... belangrikste is "do it".
      Goedheid en Guns

  • @kevindevilliers3572
    @kevindevilliers3572 7 дней назад +1

    The best spot is in front of chalet no. 2, called Skietklip.

    • @Retired2Travel
      @Retired2Travel  7 дней назад

      Kevin... dankie vir jou gewaardeerde deelname en kommentaar.
      Ek stem saam met jou, alhoewel ons beperk is die motorwoonwa tov gelyk parkeering. Die hidroliese sisteem om voertuig horisontaal te kry kannie baie hoogte verskil oorkom, ook dan die area waar ons parkeer moet gelyke grond hé om stuikel of val te voorkom.
      Goedheid en Guns.

    • @kevindevilliers3572
      @kevindevilliers3572 6 дней назад +1

      @Retired2Travel Wat ek eintlik bedoel is die branders breek op hulle hoogste net voor chalet no2. Dis n stel rotse met die naam Skietklip.