Wat is het toch prachtig om die Zuid-Afrikaanse taal weer te horen, die echte originele taal. Wat hebben jullie een prachtig land. Ik reisde er 4 jaar jaar rond in een T3 VW camper. Potiekos, melie pap, braai, porknek, wat mis ik South-Africa. Baaie dankie voor dit recept. Willy
Pofadder..... Wildsvleis...... LEKKER...... Dan kry n skaapkop daai is n Ander storie OOM..... Gaan OOM ons wys boere kos...... Ek wil graag sien.... Thumbs up....
Perfect for a chilly day in The Boland. Thank you for the great post Deon. I also never knew about the gland that must be cut out. Thank you for that bit of education. Right up to form. Wishing a wonderful evening. Take care and stay safe. Blessings D
As a matter of interest. I inherited a number 5 pot from the 70s. It was made in Falkirk Scotland and weighs 9kg with the lid. How much do the modern ones weigh please. The walls of mine seem much thinner. I see some are Enamelled these days. I prefer the old iron. Dankie
Baie dankie vir hierdie les, ek het lank gesukkel tot vandag toe. Ek geniet hierdie kanaal baie en is besonder bly dat dit nie gesaai is met politiek nie. Lank lewe Vuurbevonk!
Jitte dit lyk lekker... Dankie 🙏 ns. Ek het afgekom op 'n bottel osbloed, bees stert rerig lekker met die citrus ondertoon. Wenner, baie dankie ook daarvoor. 🙏
@@vuurbevonk7293 Baie , Baie Dankie..! Ek het al van te vore.. Ook potjies gemaak. Sommer by Meat world 'n pakkie gekoop. Maar het glad nie geweet van Die kliertjie Nie, 🙆🏻♂️🤦🏻♂️ Maar u resep lyk Heerlik ! Gaan dit Beslis saam met my Heavy probeer so gou as wat Covid dit toelaat👍🏼👍🏼👍🏼😉🐖🐄🐂🐑🐔🦞🦐🐟🥘❤️
Dit is nou die pot waar die mane soms gaarder as die pot is maar dit leker ek hou maar van my stamp mielies. Dankie vir dit laat mens terug dink na kinder dae.
I almost cried when I heard those turtle doves in the background. I have been in the UK for 23 years now.
Good old memories.
Wat is het toch prachtig om die Zuid-Afrikaanse taal weer te horen, die echte originele taal.
Wat hebben jullie een prachtig land. Ik reisde er 4 jaar jaar rond in een T3 VW camper.
Potiekos, melie pap, braai, porknek, wat mis ik South-Africa.
Baaie dankie voor dit recept.
Willy
Dankie Willy,inderdaad n mooi land en mense.Baie bly dat u die land en kosse geniet.Groot plesier.
I am now in the UK and I still have mine. No worries
@@peetsnort Hope you still use it !!
@@vuurbevonk7293 absolutely
Pofadder..... Wildsvleis...... LEKKER...... Dan kry n skaapkop daai is n Ander storie OOM..... Gaan OOM ons wys boere kos...... Ek wil graag sien.... Thumbs up....
Gaan probeer.
@@vuurbevonk7293 EK weet OOM Kan want OOM is Mastercheff.... 👍👍👍VRYSTAAT PALE TOE👍👍👍
@@vuurbevonk7293 OOM ek Kan nie wag nie....
Is afval tripe?
Stem, die afsuig van dai beentjies... En sag gekook. Die gewag is die moeite werd. So lekker strepie van soet met die appelkoos konfyt. Well done.
Wat n wonderlike kanaal. Baie min deesdae waar mens Afrikaans hoor op youtube. Wel gedaan Meneer.
Bie dankie !!
Baie lekker my oom. Lyk smaaklik. Gaan nou dadelik vir my n afval gaan soek hier in Brisbane Australie
Perfect for a chilly day in The Boland. Thank you for the great post Deon. I also never knew about the gland that must be cut out. Thank you for that bit of education. Right up to form. Wishing a wonderful evening. Take care and stay safe. Blessings D
Thanks, Derick al the best !!
@@vuurbevonk7293 💖
I missed it. Which gland needs to be removed?
As a matter of interest. I inherited a number 5 pot from the 70s.
It was made in Falkirk Scotland and weighs 9kg with the lid.
How much do the modern ones weigh please.
The walls of mine seem much thinner.
I see some are Enamelled these days. I prefer the old iron.
Dankie
Most companies do them in nr 4 at 13,3 kg and nr6 at 20,3kg. Not a lot of nr 5 available.
@@vuurbevonk7293 that great. Thanks. So even though mine is a bigger no 5 it's still lighter. Old craftsman knew their buisness
KYK GEEN SEREMONIES...NIE....LOS DIE VROU UIT....MOUNA.....ALTYD....MANS...DOEN DIT ALLEEN ASB...❤
😂😂❤...lekka ou boet...gaan hom "try"...die potte gaan dans...😂❤...ek waardeer..!!
DIS TYD....EK DOEN DIT.....❤❤❤❤❤❤
Lekka Hennie...gooi hom
Jum jum omie Shoe Ek n ou huisvrou maar het baie geleer uit afval kook Stoompot maak hom te sag dan kry jy nie smaak nie❤🎉🎉🎉🤪
Nou is ek sommer baie lus vir daai. afvaltjie.
Maak beslis more. vir my een.
Dit is te mooi, this recipe is perfect for a cold rainy night, but I would add 1 chili in it.
Dankie, yes you can, it will taste great.
Baie dankie vir hierdie les, ek het lank gesukkel tot vandag toe. Ek geniet hierdie kanaal baie en is besonder bly dat dit nie gesaai is met politiek nie. Lank lewe Vuurbevonk!
Jacques baie dankie en dis n groot plesier.!!
To me fire is almost religion.
I have made lots different types braai. From a cup size to 30 cm.
Sort of like a chimney starter.
Jitte dit lyk lekker... Dankie 🙏
ns. Ek het afgekom op 'n bottel osbloed, bees stert rerig lekker met die citrus ondertoon. Wenner, baie dankie ook daarvoor. 🙏
Plesier,bly jy kon daai beesstert probeer en geniet!! Groete
Baie dankie, hoe verlang ek nou na my Pa. Ek gaan die `n try gee. My mond water nou so ek kan dit nie hou nie.
Ek wil net weet. Het jy meer as 2 liter water bygevoeg? 😂
Nog n Willie weetals😩
Hoekom sny u die kliertjie uit?
More Casper die kliere in nie eetbaar nie.
@@vuurbevonk7293 Baie , Baie Dankie..! Ek het al van te vore.. Ook potjies gemaak. Sommer by Meat world 'n pakkie gekoop. Maar het glad nie geweet van Die kliertjie Nie, 🙆🏻♂️🤦🏻♂️
Maar u resep lyk Heerlik ! Gaan dit Beslis saam met my Heavy probeer so gou as wat Covid dit toelaat👍🏼👍🏼👍🏼😉🐖🐄🐂🐑🐔🦞🦐🐟🥘❤️
@@casperolivier2821 groot plesier,geniet hom.Groete!!
Ai hoe water my mond nou!
Koningskos!!
👈👈👈👈👈👈👈❤
Dit is nou die pot waar die mane soms gaarder as die pot is maar dit leker ek hou maar van my stamp mielies. Dankie vir dit laat mens terug dink na kinder dae.
Maklik as die manne drink moet hulle langafstand mense wees.Stem stamp is altyd n wenner.
Is resep selfde in a slow cooker ek.wil een maak en gaan werk Help asb
Hi Ronnie,ek dink jy kan dit net so gebruik.
@@vuurbevonk7293 dankie
Goeie dag Vuur Bevonk
Dit lyk Baie lekker
Baie dankie!!
n mns sny gewoonlik di kliere yt is jy dan soo onosel
Nee slimjan