Awesooommmeee!!!! Ek is so trots om n Afrikaner te wees. Afrikaanse musiek is die beste musiek wat jy ooit sal hoor. Ek luister hierdie liedjie oor en oor en oor. #AfrikaanseMusiekIsAmazing
I met a crazy emo Afrikaans girl who is forcefully and brutally making me listen to this low key banger and it’s annoying Me that she has somewhat of good music taste.
Cool vibe en video maar kan julle nie bietjie moeite doen met behoorlike lirieke nie? Juh. Dis skrikwekkend. Die afrikaanse industrie is werklik goed - goed om mense te verander in iets wat hulle nie is nie.
~Het my gunsteling liedjie geword, dankie Dewald.
Die beste song ooit
👌Love you songs Dewald Wasserfall
Love die song!!! Luister dit tenminste 6x per dag. Dis my wekker en ringtone kry net nie genoeg van dit...❤😍
lol eks sou mal raak en smr ook vra of ek saam kan sing wnt ek ken song uit my kop uit
Flipppppppennnnnn aaaawwwwwwssssoooo. Mmmeeee song love hom jy rock Dewald......! 😍❤️
Ek ook ek wil saam speel
Love die Song Dewald wasserfall
Ek en jy ons is ok sonder elektrisiteit. Wow love die liedjie
Jy skryf die mooiste liedjies
Really amazing music video and I liked the rythm.
Eskom. Love can conquer all❤️
Yoh! Wat 'n uitstekende video. Perfek vir die liedjie
Never disappoint Dewald!!!!!!!
Ek het so lank gewag vir die song. Glad nie teleurgestel nie! Eerste keer wat ek dit gehoor het op Jacaranda het ek hoendervleis gekry! 😍🥰
Dit is so snaaks vir Suid-Afrikaners en relatable.
Eish been looking for this song......... finally got it😭😭😭🔥🔥🔥🔥🔥🤞🤞
Die liedjie gee my hoendervleis
Love it/Älskar den!
Awesooommmeee!!!! Ek is so trots om n Afrikaner te wees. Afrikaanse musiek is die beste musiek wat jy ooit sal hoor. Ek luister hierdie liedjie oor en oor en oor. #AfrikaanseMusiekIsAmazing
great song!
Goeie werk, die song is uitstekend gedoen en die perfekte woorde is gebruik. Die video is ook awesome Afrikaans is lekker 🙌🇿🇦
Fantastiese video!! Love dit. Mal oor die look en mood wat hierin geskep is!
Great video
Love Die song dis my jam 😘😘
My kerel is engels verstaan skaars afrikaans maar hy love die song en dit het hom n paar afrikaanse woorde geleer
Love jou muaiek
Hellom
Afrikaanse Vibes op sy beste WHoop whhoop
Amazing😍😍😍😍😱so lank gewag😍😍😍die beste van al mal😍😍😍⚘mal oor die song ... omw ek love die song😱😱❤🔥great werk
Die song is so awesome amazing 😊😊
love die song baie
Love die song
Ek Love die song❤️😍
Love die song! Def een van die bestes❤️✨
WOW EK LOVE DIE WELL DONE!!
Why cant I find this on Apple music?!
Die video is ongelooflik cool!
Totally
Love die liedjie..#elektrisiteit
#Cool Songs
Why is this not available on Apple Music!!??
Because.......
sit die ligte af ja? ooooooooh pushing it xxx
flippen hel...dewald kan maar. hoop ons kry nog meer binnekort!
Nice
ESKOM!!
Gewoon 😎
Hoor jy Eskom ons is ok
Gooi musie
Love jou musie
Laat weet my
😂
😘💓❤
As ek di song luister dink ek an eskom😂...en as ek na di comments kyk sien ek nt eskom
Ja Deon vandag toe ek by Eskom kla toe sê hulle moet na die liedtjie luister 😂😂😂
Ek het jou een keer ontmoet by NG moeder gemeente in Bronkhorstspruit en ek wil so graag weer
I met a crazy emo Afrikaans girl who is forcefully and brutally making me listen to this low key banger and it’s annoying Me that she has somewhat of good music taste.
Ek is mal oor die liedjie!!!
Ek myself.....
🎵🎶💕👌
#JyWasNogNooitVirMySoMooi
Eskom kom nou die man will n nuwe song post
🎉🎉🎉🎉
Ek hoor jou, 💜
Hy het dit geskryf gerunende loadshedding
Menesia Draghoender, Combo Man
Shout Out to Tshego for the plug on this song.
Is die video rated PG of 18. Want dis hoe ek en my vriendin verstaan
Jay
"Okay in die Donker" - is daar enigiets erger as Kunstenaars wat Engelse Woorde in hul Lirieke sit - Aai my "Baby" !!
Ek kan aan 'n paar goed dink wat erger is as dit.
Ons het all ont moet
Okey so die is my keuse vir jou ... Zandre Swiegers
Daai 15 dislikes is aandeelhouers van Eskom
Daai 60 dislikes
@@melissalatsky8059 Nee daai 63 dislikes 😜
Wanneer eskom besluit om saam te speel 🤣
Jy is so reg !!!
🤣🤣
Hi
Ek lyster die liedjie ekekeer ek hou van die liedjie
Shot Eskom
Ek dink nie die Tropical House ding werk vir hom nie. Net my opinie.
Is jy ni di fokker wat op radio raps se goed heeltyd haat ni
die Eskom lied
PIELE
het al die beligting nie elektrisiteit gemors nie? hahahaha :)
Die song slat anders in load shedding 😅
Nie n goeie voorbeeld vir ons jeug.. Hierdie is brein spoel..
Tanni wat doen di oom en tanni in die donker😂😂😂
Well charl lotz ek is ni seker ni hulle stoei so bietjie 😂😂
Aggg asb🙄
Werelds.. Terleurgesteld
Shanri Nortje maar steeds is jy hier🤣🤣🤣🤣
Regtig dus nou n regte draadtrek liedjie, jy is fokken old school man
Die bra is ook poes jags
PoEs
F****n Eskom hoekom
Fokken eskom
Net n nee.. Onvanpas..
Ag jirre tannie kalmeer
JAGSE BLIKSEM
So oor die, asb stop
Cool vibe en video maar kan julle nie bietjie moeite doen met behoorlike lirieke nie? Juh. Dis skrikwekkend. Die afrikaanse industrie is werklik goed - goed om mense te verander in iets wat hulle nie is nie.
Wat 'n pot kak