Ek begin wonder of Prediker nie effe beter sou gevoel het oor die lewe as hy self betrokke was (hande-arbeid) by al die wingerde en boorde se aanplant, die vee se oppas en versorging ens nie. Dis tog so dat ons geskape is om endorfiene te kry deur oefening en werk wat dan ons gemoedstoestand lig. Maar ja, as die Here nie aan ons die vreugde gee nie, kan ook die hande-arbeid vervelig en afgesaag word.
Groot wyshede, baie dankie! Ek vrae sommer twee vinnige vrae, dalk buite verband van die besprekings; is dit sonde om lotto te speel, is daar Woord wat ons hierteen waarsku?
Dankie vir die boodskap Nicolaas. Sien asb 'n boodskap van Stephan: ________ Dankie Nicolaas Die kerk is maar tradisioneel teen sulke dinge gewees, onthou ek. Dit was dobbel. Ek dink die onus rus altyd ons om in elke situasie te vra met watter motiewe doen ons enigiets. Sonde is nie per se gelee in dinge nie, maar in onsself, Dit setel in ons harte. Ons moet in alles wat ons doen ons harte eers deurkyk. Ons vraag is of ons afhanklik van God is en of ons Hom verheerlik en vertrou. En as dit nie gebeur nie, dan moet ons iets nie doen nie. Aan die ander kant as ons geloofsvertroue en afhanklikheid van God nie in die gedrang is nie, dan is ons op koers. Dit is die roete van 1 Kor 10:31 groete Stephan
Vind soveel waarde in die bybelstudies. Baie dankie
Dankie Stephan. Ek leer soveel deur hierdie bybelstudie
Goeie naand Prof, ek geniet en waardeer elke lering van u. Na 17 jaar in die teologie besef ek hoe min ek regtig weet. Shalom.
Baie dankie Stephan
Dankie vir vandag se boodskap ♥️👍🙏
God is good bh
Ek begin wonder of Prediker nie effe beter sou gevoel het oor die lewe as hy self betrokke was (hande-arbeid) by al die wingerde en boorde se aanplant, die vee se oppas en versorging ens nie.
Dis tog so dat ons geskape is om endorfiene te kry deur oefening en werk wat dan ons gemoedstoestand lig.
Maar ja, as die Here nie aan ons die vreugde gee nie, kan ook die hande-arbeid vervelig en afgesaag word.
Dankie 👍🙏
Baie dankie
Groot wyshede, baie dankie! Ek vrae sommer twee vinnige vrae, dalk buite verband van die besprekings; is dit sonde om lotto te speel, is daar Woord wat ons hierteen waarsku?
Dankie vir die boodskap Nicolaas. Sien asb 'n boodskap van Stephan:
________
Dankie Nicolaas
Die kerk is maar tradisioneel teen sulke dinge gewees, onthou ek. Dit was dobbel. Ek dink die onus rus altyd ons om in elke situasie te vra met watter motiewe doen ons enigiets. Sonde is nie per se gelee in dinge nie, maar in onsself, Dit setel in ons harte. Ons moet in alles wat ons doen ons harte eers deurkyk. Ons vraag is of ons afhanklik van God is en of ons Hom verheerlik en vertrou. En as dit nie gebeur nie, dan moet ons iets nie doen nie. Aan die ander kant as ons geloofsvertroue en afhanklikheid van God nie in die gedrang is nie, dan is ons op koers. Dit is die roete van 1 Kor 10:31
groete
Stephan