Pawpaw vir my Darling - 'n eksklusiewe kykie agter die skerms
HTML-код
- Опубликовано: 3 фев 2025
- ’n Pawpaw vir my Darling is ’n verhaal van humor, patos en vlymskerp sosiale kommentaar op die lewe van ’n Damnville-familie. Dis gebaseer op 'n gelyknamige suksesvolle boek deur Jeanne Goosen
Met: Deon Lotz; Deirdre Wolhuter; Jana Nortier; Marcel van Heerden; Marga van Rooy, Brumilda van Rensburg; Sandra Prinsloo; Helene Truter; Helene Lombard; Willie Esterhuizen; Lida Botha; Fezile Mphela; Hannes Brummer; Esther von Waltsleben; Tobie Cronje
Regisseur: Koos Roets
Volg ons ook op www.huisgenoot.com, / huisgenoot en / huisgenoot