DANKIE ek appreciate haai ek love dit wat julle doen ek kan ynlik nie wag as dit op pop by my nie , een vanie dae is ek ook op die nuus ek en my Bru Quincy. 🔥🔥
I love their music and almal se tracks but the youngsters are going overboard with all these disses man, ek wiet nie wattie background story is nie but i just think if all these talented bruhs could work together and learn and profit of each other SA hip hop could take over the world 😭🔥 but hhayi i get it that's the game that's the culture
Ek dink nie early B , youngsta, cream , parrow en Alie ouens wat voor hulle begin rap het sal respond nie want hulle gaanie vir hulle leke lat lyk nie.
❗️PENGI EN PROMO IS DI GOATS EN HILI HT DIT WEER EENS BEWIES HILI ISI BANG VI ENIGE RAPPERTJIE NI❌️‼️
pengii en 21 promo nai dai mense is goats volles🤩
DANKIE ek appreciate haai ek love dit wat julle doen ek kan ynlik nie wag as dit op pop by my nie , een vanie dae is ek ook op die nuus ek en my Bru Quincy. 🔥🔥
Pengii en promo moet daai diss trek weer release
Jirre pengi
Kan ons asb pengi en promo se volle diss track kry
Ek het hai volle Diss track by n supplier gekry🙂
Yo nou het die man it nog ?
Salut van Germany brah ♥️ Dankie vi keeping me wys and in the loop ☝🏼
I love their music and almal se tracks but the youngsters are going overboard with all these disses man, ek wiet nie wattie background story is nie but i just think if all these talented bruhs could work together and learn and profit of each other SA hip hop could take over the world 😭🔥 but hhayi i get it that's the game that's the culture
21 promo en pengii kill alml🥂
Jy weet dan
Hy ws onodig wnt Dr is baie rappers is grooter as hulle bv soos earl
Pengii 21promo🐐
Major en Luda gan oek nog n Track release wietie wanne nie🔥🔥(ek het die snippet)
En hulle is sin ni di bigger picture ni. Ni. Hulle. Is gud ja Mr. Om rymkletser gtooter as hulle te diss neh dt is ni style ni
Mister C . Drop soon op die amazing Channel 🎵🔥
Ek dink nie early B , youngsta, cream , parrow en Alie ouens wat voor hulle begin rap het sal respond nie want hulle gaanie vir hulle leke lat lyk nie.
sal verbaas wees
nee fok dai manne try hard mr thys hulle doen nog die ABC🤣😂😅🤣
abcdefg is jou beats jou dom poes
Johan maak daai laaities op. sonder Luda G was daar nie nou 'n Pengii nie. 21 Promo word ook rond ge-abba op Pengii se rug. wat 'n low blow ouens. 🙅🙆
Al wat ek se ek kry hulle jmmr ...💔🤣
Pengi rap en promo diss
die diss was afgehaal maar promo en pengii het n statement op hulle facebook gelos . die reaction oor die diss is baie one sided hier op spoeg .
Pengi en 21 promo sê poes man
dinkie hulle dink aan jou nie
Die manne soek views dats y hule diss😂😂🤣🤣
hulle is an currently die grootste ??? hoe kan hulle views soek??
Nou wat is die rede hoekom mense mekaar diss?
Jodas die🐐
Clout chasers
clout bywie hai manne is nou di grootste op die local scene