Amore is n ptagtige mens en sy het nie die behandeling verdien wat sy gekry het nie. Joost se familie het nie nodig gehad om in te meng en haar geld te vat nie. Joost se broer het nooit gewetk nie en was self deurmekaar met n afdraande lewe en steek toe sy neus waar dit nie hoort nie. Amore sou nooit haar kinders se geld vir haarself geneem het nie. Sy is vir my pragtig en spontaan. Dink nie sy is beter as ander mense nie
Ag asb. Jy het geen idee wat tussen Joost en Amor gebeur het nie. As daar iemand is wat die hele waarheid weet en dit nog nooit vertel het nie is dit ek. Moet nie spekuleer en mooi leun woorkies glo nie. Jy het duidelik geen idee wat aangaan nie.
Amor jy was saam my op skool in Fakkel . Maar jy is toe nou nie so engeltjie nie 😮😮
❤❤❤❤
Amore is n ptagtige mens en sy het nie die behandeling verdien wat sy gekry het nie. Joost se familie het nie nodig gehad om in te meng en haar geld te vat nie. Joost se broer het nooit gewetk nie en was self deurmekaar met n afdraande lewe en steek toe sy neus waar dit nie hoort nie. Amore sou nooit haar kinders se geld vir haarself geneem het nie. Sy is vir my pragtig en spontaan. Dink nie sy is beter as ander mense nie
Really ??? Meeste van die stront wat jy sopas kwytgeraak het het jy uit jou duim gesuig !!! Hou op om te maak asof jou OPINIE feite is !!!!Domkop !!!
Ag asb. Jy het geen idee wat tussen Joost en Amor gebeur het nie. As daar iemand is wat die hele waarheid weet en dit nog nooit vertel het nie is dit ek. Moet nie spekuleer en mooi leun woorkies glo nie. Jy het duidelik geen idee wat aangaan nie.
@@pietervdwesthuizen9113 JYS FAMILIE
Presies. Ek het vir Joost en Amor gewerk. Daarom kan jy nie uitlatings maak oor hulle of oor my waarvan jy niks weet nie.
Van Amore kan ek se wat ek wil. Sy was n mooi mens en klaar. n broer sal maar alryd net een kant sien. Ek het koerante en al die stories gevolg