Dit is... Jodi Jantjies

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 мар 2021
  • Dit is.... Jodi Jantjies is die eindproduk van ’n vyf jaar lange pad en ’n lewenslange droom wat bewaarheid word. Jodi het reeds gedurende 2020 twee enkelsnitte met musiekvideo's bekend gestel en gedurende die afgelope paar maande hard gewerk aan die skryf van nuwe liedjies en die herverwerking van 'n paar ou gunstelinge. Die bekendstelling van Jodi se produksie en haar elektroniese album is deel van die ATKV se ontwikkelingsprogram, met die oog op die bekendstelling van ander musiekprodukte. Crescendo is die plek waar legendes gebore word.

Комментарии •