Barenbrug BAR 7 Lusern
HTML-код
- Опубликовано: 16 сен 2024
- Barenbrug BAR 7 is jou goue middeweg vir opbrengs en kwaliteit onder besproeiing en droëland toestande. Wydste aangepas vir alle produksie areas met uitstekende finansiële opbrengs. BAR 7 is ‘n moet in jou lusern produksiesisteem!
Goeie Middag . Die veld lyk baie goed. Waar kan ek bar 7 Saad verky. Ek is n Klein kommersiele boer in Namibia. Suide van die land.